Verskil tussen weergawes van "Hysertoestel"

22 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
Skakel en dinge!
(Nuwe bladsy geskep met ''n '''Hystoestel''' is 'n werktuig waarmee 'n las met behulp van 'n tou of ketting vertikaal verplaas kan word. Ontwikkeling het meegebring dat horisontale verplasing ook...')
 
(Skakel en dinge!)
Die ewewig van die hyskraan is ook belangrik en 'n teengewig word aan die rug kant van die kraan aangebring. 'n Driehoek van kragte werk hier op die kraanarm in aangesien daar drie kragte ter sprake kom wanneer 'n las deur die hyskraan opgelig word, naamlik die trekkrag, die krag wat die arm uitoefen en die afwaartse krag van die las. Indien die grootte van die kragte voorgestel word deur reguit lyne wat 'n driehoek sal vorm as dit verbind word, is die stelsel in ewewig. Hierdie ewewig is noodsaaklik sodat oorbelasting van een van die dele van die kraan nie voorkom nie. Veeldoelige hyskrane kan bewegings in die rondte uitvoer en ook op 'n spoor beweeg om vragte tussen bepaalde punte te vervoer. Die operateur van hierdie krane sit in 'n kajuit wat deel vorm van die kraan. Die veeldoelige aksie van die hyskrane kom goed te pas by die laai en ontskeping van vrag.
 
== VerwysingsSien ook ==
* [[Hysbak]]
 
== Bron ==
* Wêreldspektrum, 1982, ISBN 0908409524 band