Verskil tussen weergawes van "Tses"

24 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
}}
 
'''Tses''' is 'n dorpie in die [[ǀǀKaras|ǁKaras Streek]] in die suide van [[Namibië]]. metDie dorpie het 'n bevolking van ongeveer 10001 000 mense; waarskynlik lewemet 'n 1000beraamde meerverdere 1 000 mense wat in die omliggende semi-woestyn boerdery area woon. Dit is geleë een kilometer vanaf die belangrikste [[B1-hoofweg (Namibië)|B1]] - hoofweg vanaf [[Windhoek]] na [[Noordoewer]], teenoorregoor die draaiafdraai na [[Berseba]] en die [[Brukkaros|Brukkaros Berg]]. Tses in [[Nama|Khoekhoegowab]] beteken "die plek van daglig'".<ref>{{Cite book|title=Place Names of Namibia A Historical Dictionary|last=Cassidy|first=Joseph|publisher=Macmillan Education Namibia Publishers (Pty) Ltd|year=2009|isbn=978-99916-0-654-5|location=Windhoek|pages=1}}</ref>
 
== Geskiedenis ==
Van 1980 tot Namibië se onafhanklikheid in 1990, was Tses was deel van [[Namaland]], 'n reserwe opsy gesit vir die [[Namas|Nama mense]].<ref>[http://www.amt.edu.au/arch1999hawkinsnamibia.html William Hawkins reflects on his teaching experience in Namibia] {{Webarchive|date=2008-12-05|url=https://web.archive.org/web/20081205112209/http://www.amt.edu.au/arch1999hawkinsnamibia.html}} Australian Mathematics Trust</ref>
 
== Ekonomie en Infrastruktuur ==
Die belangrikste ekonomiese aktiwiteit in hierdie gebied is vee bestaansboere . Tses het 'n algemene handelaar en 'n vulstasie. Die passasier treine van Windhoek na [[Keetmanshoop]] stop by Tses.
 
== Verwysings ==
433

wysigings