Verskil tussen weergawes van "Argon-36"

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
 
== Chondriete ==
Argon-36 is 'n oerisotoop en sy volopheid word soms vergelyk met ander oerisotope s'n, byvoorbeeld in die studie van meteoriete. Koolstofhoudende [[chondriet]]e bevat volop argon en neon,. watDie bygasse verhittingis totin 950die Kkristalrooster vrygestelvan endie gemeetmeteoriet kanopgesluit word.en Diekan gassby isverhitting intot die950 kristalroosterK vanvrygestel dieen meteorietgemeet opgesluitword. Die radiogene argon word makliker vrygestel as die oerisotoop argon-36. Vir neon is dit anders. Die verhouding van die oerisotope {{sub sup|20|}}Ne en {{sub sup|36|}}Ar wissel tussen 0,005 en 22, wat aandui dat groot fraksionering deur diffusieverlies plaasgevind het.<ref>[https://www.sciencedirect.com/science/article/pii/0016703761900084 Primordial argon and neon in carbonaceous chondrites and ureilites {{Outeur|Heinz Stauffer}} Geochimica et Cosmochimica Acta 24(1–2), 1961, bls. 70-82]</ref>
 
== Verwysings ==
22 781

wysigings