Verskil tussen weergawes van "Argon-36"

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
== Oerisotoop ==
Dit word dalk gevorm tydens die ineenstorting van 'n swaarsware ster se kern by 'n [[supernova]]. Die molekulêre ioon {{chem|{{sub sup|36|}}Ar|H|+}} is in die [[Krap-newel]] waargeneem en dit bevestig hierdie teorie.<ref>[http://science.sciencemag.org/content/342/6164/1343 Detection of a Noble Gas Molecular Ion, 36ArH+, in the Crab Nebula {{Outeur|M. J. Barlow, B. M. Swinyard, P. J. Owen, J. Cernicharo, H. L. Gomez, R. J. Ivison, O. Krause, T. L. Lim, M. Matsuura, S. Miller, G. Olofsson, E. T. Polehampton}} Science 342(6164) 2013, bls. 1343-1345]</ref>
Argon-36 en [[argon-38]] is oerisotope wat in die [[nukleosintese]] binne sterre gevorm word, terwyl argon-40 hoofsaaklik 'n radiogene vervalproduk van {{sub sup|40|}}K is. In die son se atmosfeer oorheers die oerisotope. Die [[isotoopverhouding]] is omtrent 84:15:1. Hier op aarde verteenwoordig die radiogene isotoop 99,6% van die atmosfeer se argon.<ref>[https://www.chemistryworld.com/news/noble-gass-days-of-fixed-atomic-weight-argon/3009127.article Chemistryworld]</ref>
 
22 781

wysigings