Verskil tussen weergawes van "JavaScript"

632 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
Opsomming verander, beplan om dit verder te neem na ek 'n goeie bron het wat sekere rekenaarterme vertaal.
k (Kategorieë gealfabetiseer)
k (Opsomming verander, beplan om dit verder te neem na ek 'n goeie bron het wat sekere rekenaarterme vertaal.)
[[Lêer:Unofficial JavaScript logo 2.svg|thumb|Nie-amptelike logo van JavaScript]]
 
'''JavaScript(JS)''' is 'n multi-paradigma programmeringstaal wat verskeie style ondersteun, insluitend [[Objekgeoriënteerde programmering|objekgeoriënteerde]], [[programmeertaal]]funksionele, watprototipegebaseerde algemeen en gebeurtenis-gedrewe programmering. Die meerderheid weblesers gebruik worden tydensondersteun die ontwerptaal. vanJavascript laat [[webbladsy]]e toe om interaktief op te tree (dit wil sê die bladsy verander gebaseerd op die gebruiker se intree of ander gebeurtenisse).
 
JavaScript seword sintaksgereeld lyk baie soos die vanmet die [[Java]]-programmeertaal. Omdatverwar, veral omdat beide die tale algemeen vir webtoepassings gebruik word, word hulle algemeen met mekaar verwar. Maar die vergelyking hou egter daar op, want JavaScript het heelwat meer met funksionele programmeertale as met Java in gemeen.
 
Javascript was eers net gebruik deur weblesers maar was verder ontwikkel om ook werk vir die bediener te doen (veral deur Node.js).
 
== Gebruik op webblaaie ==
</body>
</html>
</source>Die grootste voordeel van Javascript is dat die gebruiker se webleser die werk doen. Dit laat die webbladsy toe om te reageer op die gebruiker se intree. JavaScript kan meer gebruiker aksies waarneem as HTML, soos watter knoppies op die sleutelbord gedruk was.
</source>
 
== Gebruik by Windows ==
95

wysigings