Verskil tussen weergawes van "Palinologie"

2 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
taalversorgning
k (taalversorgning)
'''Palinologie''' (stuifmeelkunde) is die navorsing op die gebied van [[stuifmeel]], [[spoor|spore]] en bepaalde mikroskopiese planktonorganismes, wat die ''palinomorfs'' genoem word. Dit kan lewende asook fossiele vormefossielvorme betrefbehels en omvat baie meer as net stuifmeel.
 
Plantkundiges wat lewende stuifmeel of spore bestudeer bedryf ''aktuopalinologie'', terwyl geoloë wat met fossiele stuifmeel of spore werk ''paleopalinoloë'' is.
 
Die palinologie is belangrik vir die ontginning van [[ruolie]] en die olienywerheid het hierdie tak van die wetenskap 'n groot hupstoot gegee. <ref>[https://www.floridamuseum.ufl.edu/index.php/paleobotany/palynology/about/ Florida-museum]</ref>
 
==Palinomorfs==
PalinomofsPalinomorfs is strukture wat van organismes stam en wat mikroskopies van grootte is, sowat van 5 tot 500 μm. Hulle het baie'n groot weerstand teen die meeste vorme van verrotting en aantasting, behalwe oksidasie. Hulle is meestal opgebou uit stowwe soos sporopollenien, en dinosporien, wat hierdie eienskappe besit. Hierdeur is hulle dikwels baie volop in neerslae en afsettingsgesteentes en kan daaruit met sterk sure , bassise of asetolise vrygestel en op [[digtheid]] geskei word. Hierdie mikrofossiele kan wande van [[kiesel]], [[kalk]], [[fosfaat]] of [[sellulose]] besit. Hulle het dikwels in die oseaan of in varswater ontstaan.<ref>[https://palynology.org/palynomorphs/ Palynology.org]</ref>
Hierdie mikrofossiele kan wande van [[kiesel]], [[kalk]], [[fosfaat]] of [[sellulose]] besit. Hulle het dikwels in die oseaan of in soetwater ontstaan.<ref>[https://palynology.org/palynomorphs/ Palynology.org]</ref>
 
Voorbeelde van palinomorfs is:
92 345

wysigings