Aankope: Verskil tussen weergawes

20 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k (wikidata interwiki)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
==Rol van aankope in 'n onderneming==
Die aankoopafdeling speel 'n belangrike rol in die winsgewendheid van 'n onderneming, aangesien elke onderneming produkte en dienste nodig het. Die aankoopafdeling is verantwoordelik voor:
*Die bestelling van die korrekte hoeveelheid produkte.
*Die aankoop van die regte gehalte produkte.
*Aankope op die regte tyd
*Aankope teen die regte prys
Anonieme gebruiker