Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Morne"

(→‎P.J.G. de Vos: nuwe afdeling)
 
Ek vertrou dit gaan goed! Is jy al in Pretoria? Ek het so paar keer die naam [[P.G.J. de Vos]] teëgekom wat ek vermoed eintlik [[P.J.G. de Vos]] moet wees. Siende dat jy die predikant kenner is wil jy nie asb dit opvolg nie? Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 13:08, 26 Augustus 2018 (UTC)
:: Baie goed, dankie! Dit moet dieselfde mense wees. Daar was nie 'n P.G.J. de Vos wat ek van weet nie. [[Gebruiker:Morne|Morne]] ([[Gebruikerbespreking:Morne|kontak]]) 17:24, 26 Augustus 2018 (UTC)
84 930

wysigings