Verskil tussen weergawes van "Palinologie"

Geen grootteverandering nie ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(afrond)
 
==Palinomorfs==
Palinomorfs is strukture wat van organismes stam en wat mikroskopies van grootte is, sowat 5 tot 500 μm. Hulle het 'n groot weerstand teen die meeste vorme van verrotting en aantasting, behalwe oksidasie. Hulle is meestal opgebou uit stowwe soos sporopollenien en dinosporien, wat hierdie eienskappe besit. Hierdeur is hulle dikwels baie volop in neerslae en afsettingsgesteentes en kan daaruit met sterk sure, bassisebasisse of asetolise vrygestel en op [[digtheid]] geskei word. Hierdie mikrofossiele kan wande van [[kiesel]], [[kalk]], [[fosfaat]] of [[sellulose]] besit. Hulle het dikwels in die oseaan of in varswater ontstaan.<ref>[https://palynology.org/palynomorphs/ Palynology.org]</ref>
 
;Voorbeelde van palinomorfs:
22 781

wysigings