Verskil tussen weergawes van "Fermat se laaste stelling"

Pythagoras
(Verwysings by te voeg)
(Pythagoras)
[[Lêer:Diophantus-II-8-Fermat.jpg|thumb|500px|Die 1670-uitgawe van [[Diophantus]] se ''Arithmetica'' bevat Fermat se kommentaar, spesifiek sy "laaste stelling" (''Observatio Domini Petri de Fermat'').]]
 
'''Fermat se laaste stelling''' is 'n stelling in [[getalleteorie]] wat sê dat geen positiewe [[heelgetalle]] <math>a</math>, <math>b</math> en <math>c</math> die vergelyking <math>a^n + b^n = c^n</math> vir enige heelgetalwaarde van <math>n</math> groter as twee kan bevredig nie. Wanneer <math>n</math> gelyk is aan twee, ontaard die stelling in [[Pythagoras se stelling]].
 
Hierdie stelling is die eerste in 1637 deur [[Pierre de Fermat]], beroemd in die kantlyn van 'n afskrif van ''[[Arithmetica]]'', vermoed, waar hy beweer het dat die bewys te groot was om in die kantlyn te pas. Ten spyte van die inspanning van talle wiskundiges, is 'n suksesvolle bewys eers 358 jaar later in 1995 deur [[Andrew Wiles]] gepubliseer.<ref>{{en}}{{cite book
5 812

wysigings