Verskil tussen weergawes van "Indo-Irannese tale"

Bygewerk
k (Nepali → Nepalees)
(Bygewerk)
}}
 
Die '''Indo-Irannese tale''' vorm die grootste en mees oostelike bestaande tak van die [[Indo-Europese tale|Indo-Europese taalfamilie]]. Hulle word deur meer as een miljard mense gepraat en streek vanaf die [[Kaukasus]] ([[Osseties]]) en [[Europa]] ([[Romani]]) ooswaarts tot [[Xinjiang]] ([[Sarikoli]]) en [[Assam]] ([[Assamees]]), enasook suid tot die [[Maledive]] ([[Dhivehi]]) en [[Sri Lanka]] ([[Singalees]]). Die mees afgeleë Indo-Irannese taal is egter [[Fidjiaanse Hindi]], een van die drie amptelike tale van die [[eilandnasie]] [[Fidji]] in [[Oseanië]].
 
[[Lêer:Indo-European branches map.svg|duimnael|links|Huidige verspreiding van die Indo-Europese taalfamilie in [[Eurasië]]:
{{columns-list|2|
{{sleutel|#FFD800|[[Grieks]]}}
|col1 =
{{Legendsleutel|#FFD8007F6A00|[[GrieksRomaanse tale|Romaans]]}}
{{sleutel|#00269F|Indo-Irannees}}
{{Legend|#7F6A00|[[Romaanse tale|Romaans]]}}
{{Legendsleutel|#00269FFFAA00|Indo-Irannees[[Kelties]]}}
{{Legendsleutel|#FFAA00CD0000|[[KeltiesGermaanse tale|Germaans]]}}
{{sleutel|#57007F|[[Armeens]]}}
|col2 =
{{Legendsleutel|#CD00004CC200|[[GermaanseBaltiese tale|GermaansBalties]]}}
{{Legendsleutel|#57007F007F0E|[[ArmeensSlawiese tale|Slawies]]}}
{{Legendsleutel|#4CC20000D4FF|[[Baltiese tale|BaltiesAlbanees]]}}
{{Legendsleutel|#A3A3A3|Nie-Indo-Europees}}}}]]
{{Legend|#007F0E|[[Slawiese tale|Slawies]]}}
|col3 =
{{Legend|#00D4FF|[[Albanees]]}}
{{Legend|#A3A3A3|Nie-Indo-Europees}}}}]]
Die Indo-Irannese taalfamilie bestaan uit die drie hooftakke:
* [[Indo-Ariese tale]], gepraat deur sowat een miljard mense, veral in Suid-Asië maar ook in Europa (Romani).
* [[Nuristani-tale]], gepraat deur sowat 30 000 mense in [[Afghanistan]] (Nuristan-provinsie) en [[Pakistan]].
 
Die grootste [[Taal|tale]] (volgens [[moedertaal]]sprekers) behoort tot die Indo-Ariese groep: [[Hindoestani]] ([[Hindi]]-[[Oerdoe]], 325 miljoen), [[Bengaals]] (190 miljoen), [[Pandjabi]] (92129 miljoen), [[Marathi]] (72 miljoen), [[Gujarati]] (47 miljoen), [[Bhojpuri]]Awadhi (40 miljoen), Awadhi[[Bhojpuri]] (40 miljoen), [[Maithili]] (34 miljoen), [[Oriya]] (32 miljoen), [[Sindhi]] (24,5 miljoen), Marwari (20 miljoen), [[SindhiNepalees]] (2016 miljoen), Rajasthani[[Singalees]] (1316 miljoen), ChhattisgarhiRangpuri (1315 miljoen), [[Assamees]] (13 miljoen), [[Singalees]]Chhattisgarhi (1613 miljoen), [[Nepalees]]Rajasthani (1613 miljoen), Rangpuri[[Konkani]] (156 miljoen), [[KonkaniKasjmiri]] (65,5 miljoen) en [[KasjmiriDogri]] (5,54 miljoen). Die belangrikste tale binne die Irannese groep is: [[Persies]] (57 miljoen), [[Pasjtoe]] (ca. 50 miljoen), [[Koerdies]] (30 miljoen) en [[Beloetsji]] (5 miljoen).
 
== Bronne ==
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Indo-Iranian languages}}
* {{en}} {{cite web |url=http://www.ethnologue.com/subgroups/indo-iranian | title=Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Indo-Iranian | publisher=[[Ethnologue]] | accessdate=1026 JunieAugustus 20172018}}
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/topic/Indo-Iranian-languages|title=Indo-Iranian languages|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=1026 JunieAugustus 20172018}}
 
[[Kategorie:Indo-Irannese tale| ]]