Verskil tussen weergawes van "Constand Viljoen"

k
https://omalley.nelsonmandela.org/omalley/index.php/site/q/03lv02424/04lv02426/05lv02691.htm
k (Geboorte- en sterftejaarkategorieë bygevoeg)
k (https://omalley.nelsonmandela.org/omalley/index.php/site/q/03lv02424/04lv02426/05lv02691.htm)
| eggenoot = Christina Heckroodt
| kinders = 5
| alma_mater = [[Universiteit Stellenboschvan Pretoria]]
| religie = [[Nederduits Gereformeerde Kerk]]
| handtekening =
'''Constand Laubscher Viljoen''' SSA SD SOE SM is die stigter van die [[Vryheidsfront]] en ʼn voormalige Hoof van die [[Suid-Afrikaanse Weermag]].
 
Constand Viljoen is gebore op [[28 Oktober]] [[1933]] en ontvang sy skoolopleiding aan die Laerskool [[Perdekop]] en Hoërskool Standerton. Hy sluit daarna aan by die Suid-Afrikaanse Weermag, en behaal die graad B.Sc (B.Mil) aan die [[Universiteit van Pretoria]] in 1955.<ref>{{cite web|url=https://omalley.nelsonmandela.org/omalley/index.php/site/q/03lv02424/04lv02426/05lv02691.htm|title=Viljoen, Constand Laubscher - The O'Malley Archives|work=omalley.nelsonmandela.org|accessdate=27 Augustus 2018}}</ref>
 
Viljoen word bevorder tot Luitenant-Generaal in 1976 en Generaal in 1980. In 1977 word hy Hoof van die Suid-Afrikaanse Leër en in [[1980]] die Hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag. Hy tree af by die weermag in 1985 om voltyds te [[Boer (landbou)|boer]] in die [[Ohrigstad]] omgewing. In 1993 tree Viljoen toe tot die politiek saam met nog drie ander oud-generaals en help met die stigting van die [[Afrikaner Volksfront]].
* [http://www.vryheidsfront.co.za/a/viljoen.asp Vryheidsfront]
 
== Verwysings ==
<br />
{{Verwysings}}
 
{{Suid-Afrikaanse-politikus-saadjie}}