Verskil tussen weergawes van "Verantwoordelikheid"

k
geen wysigingsopsomming nie
(Rol weergawe 1530481 deur 41.0.171.58 (bespreek) terug. Die bewering is teenstrydig met 'n bestaande bewering in die inleidende paragraaf. Nie beide bewerings kan waar wees nie.)
k
'''Verantwoordelikheid''' is die verpligting wat op die skouers van 'n persoon rus om 'n gegewe taak wat aan hom of haar opgedra is na sy of haar beste vermoë uit te voer of te verseker dat die taak voltooi word. Alhoewel gesag na ondergeskiktes gedelegeer kan word, sal die verantwoordelikheid altyd op die persoon rus aan wie die aanvanklike taak of opdrag toegeken is.
Verantwoordelikheid is die verpligting om rekenskap te kan gee.
 
== Sien ook==
* [[Mosie van wantroue]]
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Sosiologie]]