Verskil tussen weergawes van "Valcourt, Quebec"

85 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
k
Beeld van Wikimedia Commons
k
k (Beeld van Wikimedia Commons)
[[Beeld:1951B12a.jpg|thumb|right|250px|'n Bombardier-sneeumobiel uit die jaar 1951]] '''Valcourt''' is 'n dorp in die administratiewe gewes [[Estrie]] in die suide van die [[Kanada|Kanadese]] provinsie [[Québec (provinsie)|Québec]], sowat 130 kilometer van [[Montréal]] af geleë.
 
Die dorp staan bekend as die ''Capitale mondiale de la motoneige'' ("Wêreldhoofstad van die sneeumobiel"), nadat die plaaslike nyweraar Joseph-Armand Bombardier (1907-1964) hier in [[1942]] sy eerste sneeumobiel-fabriek gestig het. Die huidige maatskappy ''Bombardier Recreational Products'' vervaardig ''Sea-Doo''-watervoertuie en ''Ski-Doo''-sneeumobiele in Valcourt.