Verskil tussen weergawes van "Militêre uniform"

k
Ruim verder op
(opruim na vertaling)
k (Ruim verder op)
[[Lêer:2june_2007_154.jpg|duimnael|300px|Italiaanse, Franse, Spaanse, Portugese, Indonesiese en Indiese militêre personeel in uniform tydens 'n parade in Rome, Italië]]
'n '''Militêre uniform''' is die gestandaardiseerde uitruistinguitrustings wat deur lede van gewapende magte van verskillende nasies gedra word. Militêre uitruistings en militêre style het groot veranderinge oor die eeue heengroot veranderinge ondergaan,. Dit wissel van die kleurvolstekleurvol en mees ingewikkeldeingewikkeld tot uiters eenvoudig en bruikbaar. 
 
Militêre uniforms in die vorm van gestandaardiseerde en kenmerkende kleredrag, wat bedoel is vir identifisering en vertoon, is gewoonlik 'n teken van georganiseerde militêre magte toegerus deur 'n sentrale gesag.
433

wysigings