Verskil tussen weergawes van "Rob van Soest"

k
HAT 6
k
k (HAT 6)
[[Lêer:Rob_van_soest-1506336780.jpg|duimnael]]
 
Robertus Wilhelmus Maria '''(Rob) van Soest''' (* [[1946]]– ) is 'n [[Nederland|Nederlandse]] marienebioloogmariene bioloog. Hy is as navorser verbonde aan die "Naturalis Biodiversity Center" en as dosent aan die [[Universiteit van Amsterdam]]. Saam met die [[Australië|Australiese]] marienebioloogmariene bioloog John Hooper het Van Soest ''Systema Porifera: A Guide to the Classification of Sponges'' geskryf, 'n boek wat as die standaardwerk geld vir die klassifikasie van [[Sponsdier|Porifera]] (sponsdiere).<ref><span>2002</span></ref><ref>{{Cite journal|last=Pawlik|first=Joseph|date=21 Maart 2003|url=http://www.sciencemag.org/content/299/5614/1846.2.citation|title=Invertebrate Zoology: Sorting Sponges|journal=Science|volume=299|pages=1846b|doi=10.1126/science.1082916}}</ref><ref><cite style="font-style:normal" id="CITEREFBerry">Soaking up the limelight.</cite></ref><ref><cite style="font-style:normal" id="CITEREFChambers">[[Special:BookSources/0306472600|ISBN 0-306-47260-0.]]</cite></ref>
 
Van Soest hou hom in sy daaglikse werk besig met die ontdek, orden en biogeografie van [[sponsdier]]e. Daarnaas is hy ook [[redakteur|hoofredakteur]] van die "World Porifera Database" (WPD).