Verskil tussen weergawes van "Hadeïkum"

197 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Die radio-aktiewe oerisotope soos [[uraan-235]] of [[kalium-40]] was nog in groter konsentrasies aanwesig en het 4 keer meer hitte vrygestel as vandag. Hierdeur het gesteentes wat volop U, Th of K bevat het nie kon stol nie en hulle het vloeibaar gebly. Die kors het veral basalte bevat wat arm aan hierdie elemente was. <ref>Earth's Oldest Rocks {{Outeur|Martin J. van Kranendonk, Vickie Bennett, Hugh R.H. Smithies}} Elsevier, 2007, ISBN 0-08-055247-1, ISBN 978-0-08-055247-7</ref>
 
Ouer geskrifte verwys dikwels na dié eon bloot as die '''Pre-Argeïkum''', maar in nuwer literatuur word die vroeë tyd van ons planeet en sy sonnestelsel in baie meer besonderhede beskrewe.
[[Lêer:Protoplanetary disk.jpg|duimnael|Die protoplanetêre newel]] Daar is nouliks gesteentes wat uit die Hadeïkum dateer. DieVan die oudste gesteentes (die Acasta gneisskompleks van Kanada) strek van 4,2 tot 3,6 miljard jaar gelede. enDit word soms as die begin van die [[Argeïkum]] beskou, maar die denkbeelde is volop in ontwikkeling. DitDie skaarste van gesteentes maak die Hadeïkum 'n tydperk wat moeilik is om te bestudeer. Die meeste inligting oor die Hadeïkum stam van die studie van elementverhoudings en [[isotoopverhouding]]s van gesteentes van die Aarde, die Maan en veral van meteoriete. <ref name="Li">[https://refubium.fu-berlin.de/handle/fub188/8238?locale-attribute=en Siderophile and chalcophile elements in the Archean mantle-crust system. {{Outeur|Chunhui Li}} Proefskrif November 2016 Freie Universität Berlin]</ref>
 
Goldblatt et al verdeel die vroeë tyd in twee eons, die Chaotium en die eintlike Hadeïkum. Die eerste eon word in twee eras verdeel en die tweede in drie. Elke era word in twee periodes ingedeel. Hierdie artikel sal hulle indeling gebruik, hoewel hieroor seker geen eenstemmigheid is nie.<ref name="Goldblatt">[https://ntrs.nasa.gov/archive/nasa/casi.ntrs.nasa.gov/20100036717.pdf The Eons of Chaos and Hades {{Outeur|C. Goldblatt, K.J. Zahnle, N.H. Sleep, E.G. Nisbet}} Solid Earth 1, 1-3, 2010]</ref>
==Geskiedenis==
[[Lêer:Protoplanetary disk.jpg|duimnael|Die protoplanetêre newel]] Daar is nouliks gesteentes wat uit die Hadeïkum dateer. Die oudste gesteentes (die Acasta gneisskompleks van Kanada) strek van 4,2 tot 3,6 miljard jaar gelede en word as die begin van die [[Argeïkum]] beskou. Dit maak die Hadeïkum 'n tydperk wat moeilik is om te bestudeer. Die meeste inligting oor die Hadeïkum stam van die studie van elementverhoudings en [[isotoopverhouding]]s van gesteentes van die Aarde, die Maan en veral van meteoriete. <ref name="Li">[https://refubium.fu-berlin.de/handle/fub188/8238?locale-attribute=en Siderophile and chalcophile elements in the Archean mantle-crust system. {{Outeur|Chunhui Li}} Proefskrif November 2016 Freie Universität Berlin]</ref>
Die kennis oor die vroeë geskiedenis van die [[sonnestelsel]] en die [[Aarde]] is vandag (2018) nog volop in ontwikkeling en die volgende tydlyn kan seker nog gewysig word.
 
Goldblatt et al verdeel die vroeë tyd in twee eons, die Chaotium en die eintlike Hadeïkum. Die eerste eon word in twee eras verdeel en die tweede in drie. Elke era word in twee periodes ingedeel. Hierdie artikel sal hulle indeling gebruik, hoewel hieroor seker geen eenstemmigheid is nie.<ref>[https://ntrs.nasa.gov/archive/nasa/casi.ntrs.nasa.gov/20100036717.pdf The Eons of Chaos and Hades {{Outeur|C. Goldblatt, K.J. Zahnle, N.H. Sleep, E.G. Nisbet}} Solid Earth 1, 1-3, 2010]</ref>
 
=== Die Chaotium; Nefelium en Erebrium ===
22 781

wysigings