Verskil tussen weergawes van "Lichun"

18 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Klaar)
{{TITELAANSIG|''Lichun''}}
{{Kantbalk sonterme}}
{{Sontermgrade}}
 
Tradisionele [[Oos-Asië|Oos-Asiatiese]] [[maansonkalender]]s verdeel ’n jaar in 24 [[sonterm]]e. '''''Lichun''''' is die eerste sonterm. Dit begin wanneer die [[son]] die [[Lugkoördinaatstelsel|luglengtegraad]] 315° bereik en eindig wanneer dit die lengtegraad 330° bereik. Dit verwys meer dikwels spesifiek na die dag wanneer die son presies op lengtegraad 315° is. Volgens die [[Gregoriaanse kalender]] begin dit gewoonlik omstreeks 4 Februarie en eindig dit omstreeks 18 Februarie (19 Februarie volgens Oos-Asiatiese tyd). Dit is ook die begin van ’n [[Sestigdelige siklus|60-jaarsiklus]].