Verskil tussen weergawes van "Chushu"

62 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe artikel)
 
No edit summary
{{TITELAANSIG|''Chushu''}}
{{Kantbalk sontermesontermyne}}
{{SontermgradeSontermyngrade}}
 
Tradisionele [[Oos-Asië|Oos-Asiatiese]] [[maansonkalender]]s verdeel ’n jaar in 24 [[sontermsontermyn]]e.<ref>{{cite web| url = http://eco.mtk.nao.ac.jp/koyomi/faq/24sekki.html.en |title = 24 Sekki| work = Glossary | publisher = National Astronomical Observatory of Japan | access-date = 2018-08-31| ref= harv }}</ref> '''''Chushu''''' ([[Tradisionele Chinese karakters|tradisionele Chinees]]: 處暑; [[Vereenvoudigde Chinese karakters|vereenvoudigde Chinees]]: 处暑; [[pinyin]]: ''chǔshǔ'') of '''''Shoshoshosho''''' ([[Japannees]]: 処暑) is die 14de sontermsontermyn en die tyd wanneer die ergste somerhitte verby is. Dit begin wanneer die [[son]] die [[Lugkoördinaatstelsel|luglengtegraad]] 150° bereik en eindig wanneer dit die lengtegraad 165° bereik. Dit verwys meer dikwels spesifiek na die dag wanneer die son presies op die lengtegraad 150° is.
 
Volgens die [[Gregoriaanse kalender]] begin dit gewoonlik omstreeks 23 Augustus<ref>{{cite web |url = https://www.lang.nagoya-u.ac.jp/~matsuoka/24-sekki.html | title = 24 Sekkis, or Twenty-Four Japanese Small Seasons | last = Matsukawa | first = Mitsuharu | publisher = Nagoya University | location = | access-date = 2018-08-31| ref= harv }}</ref> en eindig dit omstreeks 7 September.
 
==Pentades==
Elke sonjaarsontermyn word in drie [[pentade]]s verdeel. Die pentades van ''chushu'' is:
 
*Eerste pentade: Die arende aanbid die voëls (鷹乃祭鳥).
*[[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:Chushu|Engelse Wikipedia]]
 
[[Kategorie:SontermeSontermyne]]