Verskil tussen weergawes van "Hadeïkum"

88 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
====Kanadium====
;Omtrent 255 miljoen jaar
Hierdie periode is vernoem na Kanada. Die Nuvvuagittuq-[[groensteengordel]] in Quebec word met sy 4,28 miljard jaar as die oudste steeds bestaande gesteentes van die Aarde beskou. <ref> Geochronology, Dating, and Precambrian Time: The Beginning of the World as We Know It {{Outeur|Rafferty, John P}}, Britannica Educational Publishing, 2010, ISBN 161530195X, ISBN 9781615301959 bls. 160</ref> O'Neil et al. (2009) het gesteentes beskrewe uit die omgewing van die Hudsonbaai wat met'n deur vergelykingleeftyd van die4,28 uitgestorwemiljard isotoopjaar [[samarium-146]]lewer. watHierdie 'nwaarde halfleeftydword vanverkry 103deur miljoen jaar hetvergelyking en die stabiele isotoop neodimium-142 vormwat die dogter van die [[uitgestorwe oerisotoop|uitgestorwe isotoop]] [[samarium-146]] is, met neodimium-144. {{sub sup|146|}}Sm het 'n leeftydhalfleeftyd van 4,28103 miljardmiljoen jaar lewer. Dit wys dat in die Hadeïkum waarskynlik reeds vaste korsgesteentes bestaan het, maar dat hulle later weer vernietig is. <ref name="Sleep"/> Hierdie bewering is nogtans omstrede omdat nie duidelik is nie of dit die ouderdom van die gesteentes of van die magma waaruit hulle ontstaan het betref.<ref>[https://www.newscientist.com/article/dn14818-discovery-of-worlds-oldest-rocks-challenged/ New Scientist ]</ref>
 
====Prokrustium====
22 781

wysigings