Verskil tussen weergawes van "1823"

79 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
→‎Gebeure: Verbeter
(→‎Gebeure: Verbeter)
== Gebeure ==
* [[10 Maart]] – [[Pous Pius VII]] stel 13 nuwe kardinale aan, waaronder Francesco Bertazzoli, titulêr aartsbiskop van Edessa.
* [[4 Mei]] - Die Slag van die vierde Mei tussen Brasilië en Portugal.
* [[16 Mei]] – Pous Pius VII stel Anne-Louis-Henri de La Fare, aartsbiskop van Sens, [[Frankryk]] aan as kardinaal.
* [[28 September]] – [[Pous Leo XII]] volg Pous Pius VII op as [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]].
* [[5 Oktober]] – Pous Leo XII word gekroon deur kardinaal Fabrizio Ruffo.
* [[23 Desember]] – ''[[A Visit From St. Nicholas]]'', toegeskryf aan [[Clement Clarke Moore]], word gepubliseer.
* Onbekend – Die Slag van [[Dithakong]] vind plaas tydens die [[Mfecane]].
 
== Geboortes ==