Verskil tussen weergawes van "Hadeïkum"

181 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
[[Lêer:Gujba meteorite, bencubbinite (14785860604).jpg|duimnael|Die Gujba-meteoriet, 'n koolstofhoudende chondriet met metaalchondrules]]
In die eerste paar miljoen jaar word [[chondriet]]e gevorm, wat soms vandag steeds as meteoriete die Aarde kan bereik. Hulle vorming vind as 'n proses van kondensasie van elemente, groei en klontering van stofdeeltjies plaas. Die datering van hierdie gebeurtenisse berus hoofsaaklik op Pb/Pb-datering van meteoriete.<ref name="Li" />
 
Deur die straling van die son verloor die binneste gebiede van die sonnestelsel 'n deel van sy vlugtige komponente. Sommige chondriete bevat nog water, maar ander tipes is droër.
 
==== Titanomachium====
22 781

wysigings