Verskil tussen weergawes van "Seepunt"

73 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(→‎Demografie: Verbeter)
|koördinaatwys=aansig=inlyn,titel
|bevolking_soos_op=2011
|bevolking_totaal=13332<ref name="census2011">[http://census2011.adrianfrith.com/place/199041005 Subplek Seepunt] ''2011-sensus''</ref>
|bevolking_totaal=13332
|bevolkingsdigtheid_km2=8400
|bevolkingsdigtheid_myl2=22000
}}
 
'''Seepunt''' is een van [[Kaapstad]] se oudste [[voorstad|voorstede]] en ook een van die digs bevolkte. Die voorstad lê tussen die [[Atlantiese Oseaan]] en [[Seinheuwel|Vlaeberg]] en word begrens deur [[Groenpunt]] in die noorde en [[Fresnaye]] in die suide.
 
Seepunt is 'n kusvoorstad waar veelverdieping-woonstelblokke ontstaan het, en dit is een van die redes hoekom dithet tot 'n gewilde woonbuurt vir bewoners en beleggers ontwikkel het. Voor die onlangse styging in eiendomspryse is Seepunt as 'n gevaarlike voorstad beskou, onder meer omdat enkele woonstelblokke deur hul eienaars verwaarloos is. PlaaslikeBeleggers enbeskou buitelandse beleggers beskouegter Seepunt tans as 'n voorbeeld van stedelike herlewing en herstel. Baie woonstelle is deur buitelanders, soos Britse, Duitse en Nederlandse beleggers gekoop.
 
== Geskiedenis ==
95 557

wysigings