Verskil tussen weergawes van "Sjabloonbespreking:Inligtingskas Land"

Tabel_land of Landtabel?
No edit summary
(Tabel_land of Landtabel?)
Gebruik hierdie sjabloon as jy 'n artikel vir 'n nuwe land byvoeg. Die maklikste is om die leë sintaks te '''haak en te plak''' en dan die waardes in te vul. As hierdie sjabloon gebruik word, word die artikel outomaties by Kategorie:land gevoeg.
 
==Tabel_land of Landtabel?==
Hoekom is daar nou twee tjablone? Die ou [[Sjabloon:Landtabel]], en die nuwe [[Sjabloon:Tabel_land]]. [[Gebruiker:Greenman|Greenman]] 15:56, 22 April 2007 (UTC)
 
== Gebruik ==
3 104

wysigings