Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

4 400 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Bygewerk
| Beeldgrootte = 210px
| Geen_grens =
| Bynaam = "Vlag van Sion"
| Ander_byname =
| Gebruik = 110111111000
| Simbool =
| Verhouding = 8:11
| Bynaam2 = Vlootvaandel
| Ander_byname2 =
| Gebruik2 = 000001
| Simbool2 =
| Verhouding2 = 2:3
| Ontwerp2 = ’n Wit driehoek aan die vlagpaalkant met ’n vlootblou Dawidster in op ’n vlootblou agtergrond.
| Ontwerper2 =
| Beeld3 = Civil Ensign of Israel.svg
| Beeldgrootte3 = 210px
| Geen_grens3 =
| Bynaam3 = Vlootvaandel
| Ander_byname3 =
| Gebruik3 = 000100
| Simbool3 =
| Verhouding3 = 2:3
| Goedgekeur_op3= 1948
| Ontwerp3 = ’n Wit sirkel naby die vlagpaalkant met ’n vlootblou Dawidster in op ’n vlootblou agtergrond.
| Ontwerper3 =
| Beeld4 = Air Force Ensign of Israel.svg
| Beeldgrootte4 = 210px
| Geen_grens4 =
| Bynaam4 = Lugmagvaandel
| Ander_byname4 =
| Gebruik4 =
| Simbool4 =
| Verhouding4 = 2:3
| Goedgekeur_op4= 1948
| Ontwerp4 = ’n Hemelsblou-vlag met dun wit strepe met donkerblou grense naby die bo- en onderkant, met ’n lugmag-kokarde in die middel.
| Ontwerper4 =
}}
 
Die '''nasionale vlag van [[Israel]]''' ([[Hebreeus]]: דגל ישראל, ''Degel Yisra'el''; [[Arabies]]: علم إسرائيل‎ ''ʿAlam Israʼīl'') is op [[28 Oktober]] [[1948]] amptelik in gebruik geneem, vyf maande nanadat die [[Israel|Staat van Israel]] tot stand gekom het. Die vlag vertoon ’n blou [[Dawidster]] tussen twee horisontale blou bane op ’n wit agtergrond. Die Israeliese vlagwetgewing bepaal die amptelike metings op 160 by 220 cm. Daarom is die amptelike verhoudings 8:11. Variante met ’n wye verskeidenheid van verhoudings kan gevind word, met 2:3 wat algemeen is.
 
Die [[blou]] kleur word as “donker lugblou” beskryf<ref name=history>{{en}} {{cite web |url=http://www.mfa.gov.il/MFA/History/Modern%20History/Israel%20at%2050/The%20Flag%20and%20the%20Emblem |title=Die vlag en die embleem |first=Alec |last=Mishory |publisher=Israelse Departement van Buitelandse Sake |format=html |accessdate=28 Julie 2006 }} {{webarchive |url=https://web.archive.org/web/20070417210153/http://www.mfa.gov.il/MFA/History/Modern%20History/Israel%20at%2050/The%20Flag%20and%20the%20Emblem |date=17 April 2007 }} Joseph Sprinzak, Speaker van die Tussentydse Raad van Staatsverklaring van die Vlag van die Staat van Israel word aangehaal</ref> en wissel van vlag tot vlag.<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.science.co.il/israel/Flag.php |title=Vlag van Israel |format-html |publisher=Israel Wetenskap en Tegnologie }} {{webarchive |url=https://web.archive.org/web/20060709234937/http://www.science.co.il/Israel-flag.asp |date=9 Julie 2006 }}</ref><ref name="history" /> Die vlag is in 1891 vir die Sionistiese Beweging ontwerp. Die basiese ontwerp herinner aan die ''talliet'' (טַלִּית), die Joodse gebededoek van die [[Asjkenasi-Jode|Joodse]] gebededoek, wat wit is met swart of blou strepe. Die simbool in die middel verteenwoordig die ''Dawidster'' (מָגֵן דָּוִד, ''Maden David''), ’n Joodse simbool wat na 1897 terugdateer toe dit in [[Praag]] deur die Eerste Sionistiese Kongres aanvaar is.<ref name="history" />
 
In 2007 is ’n Israelse vlag van 660&nbsp;m xby 100&nbsp;m met ’n gewig van 5,2&nbsp;ton naby die antieke Joodse fort [[Masada]] onthul waar dit ’n wêreldrekord opgestel het vir die grootste vlag.<ref name="haaretz">{{en}} {{cite news |url=http://www.haaretz.com/hasen/spages/927830.html |title=Reuse Israel-vlag stel rekord op vir grootste in wêreld |work=[[Haaretz]] |date=25 November 2007 |agency=[[Associated Press]] |accessdate=2 Augustus 2014}}</ref>
 
== Oorsprong van die vlag ==
[[Lêer:Herzl sketch flag.jpg|thumbnailduimnael|regslinks|Herzl se voorgestelde vlag soos in sy dagboek geskets. Hoewel hy die Dawidster geteken het, het hy dit nie so beskryf nie.]]
Die blou bane is veronderstel om die strepe op ’n talliet, die tradisionele Joodse gebededoek, voor te stel. Die uitbeelding van die Dawidster op die vlag van die Staat van Israel word wêreldwyd erken as ’n simbool van die Jode en Judaïsme.
[[Lêer:Buchenwald-released-palestine-bound.gif|duimnael|links|Vrygelate gevangenes van [[Buchenwald]]-konsentrasiekamp toon 'n tuisgemaakte vlag op hul pad na Palestina, 1945]]
[[Lêer:Flag of Israel (1948).svg|duimnael|links|Moderne rekonstruksie van die "Inkvlag"]]
Die blou bane is veronderstel om die strepe op ’n ''talliet'', die tradisionele Joodse gebededoek, voor te stel. Die uitbeelding van die Dawidster op die vlag van die Staat van Israel word wêreldwyd erken as ’n simbool van die Jode en [[Judaïsme]].
 
Die Israeliete het ’n blou kleurstof genaamd ''tekhelet'' gebruik; die kleurstof is gemaak van ’n seeslak (''HexaplexMurex trunculus'').<ref name="tekhelet">{{en}} {{cite web |title=Historical Review of Tekhelet-tydlyn & the Hillazon | url=http://www.tekhelet.com/tekhelet-timelinepdf/timeline.pdf | publisher=Ptil Tekhelet Organization| last=Navon| first=Mois| accessdate=1618 JanuarieSeptember 2015}}</ref> Die kleurstof was baie belangrik in Joodse en nie-Joodse kulture van die tyd en is deur koninklikes en boklasse gebruik om kleure, gordyne ens. mee te kleur. Die kleurstof van ’n verwante slak kan gebruik word om die purper kleurpurperkleur (''argaman'') te verkry.
 
In die [[Bybel]] word die Israeliete beveel om een van die drade van hulle klossies (tzitzit) met ''tekhelet'' te kleur: “as julle dit sien moet julle aan die gebooie van die Here dink, dat julle dit doen en nie jul hart en jul oë navolg … nie” (Num. 15:39). Tekhelet stem ooreen met die kleur van die goddelike openbaring (''Midrasj Bamidbar Rabbah vx''). Teen die einde van die Talmoediese era (500-600500–600 nCn.C.) het die industrie wat die kleurstof vervaardig het ineengestort. Dit het al hoe skaarser geword en met verloop van tyd het die Joodse gemeenskap vergeet welke spesie van seeslak die spesifieke kleurstof vervaardig. Aangesien Jode nie in staat was om hierdie gebod na te kom nie het hulle die klossies wit gelos. In herinnering aan die gebod van die gebruik van ''tekhelet''-kleurstof het dit algemene gebruik vir Jode geword om blou of pers strepe in die kleed van hulle talliet ingeweef.<ref>{{en}} {{cite web |last= Simmons, |first=Rabbi Shraga. [|url=http://judaism.about.com/library/3_askrabbi_o/bl_simmons_tallit.htm Talliet-strepe],|title=Tallit stripes |publisher=About.com se|work=Ask “Vrathe die Rabbi”. URL besoek opRabbi |accessdate=3 April 2006.{{dooie skakel}}</ref>
 
Die idee dat die blou en wit kleure die nasionale kleure van die Jode was, is deur Ludwig August von Frankl, ’n Oostenrykse digter, geopper. In sy gedig “Kleure van Juda” skryf hy:
 
{{caanhaling |Wanneer sublieme gevoelens sy hart vul, is hy geklee in die kleure van sy land. Hy staan in gebed, toegedraai in ’n sprankelende wit toga.<br />Die some van die wit toga is gekroon met blou strepe; Asof van ’n Hoëpriester, versier met blou bande.<br />Dit is die kleure van die geliefde land, blou en wit kleure van Juda; Wit is die glans van priesterdom en blou die prag van die uitspansel.<ref>{{en}} {{cite book |last=Frankl, |first=A. L. “Juda|chapter=Juda's Farben”,Farben in ''|title=Ahnenbilder'' (|location=Leipzig, |date=1864), p|pages=127–8 |language=de |url=https://books. 127google.com/books?id=rV5QAAAAcAAJ&pg=PA127}}</ref>}}
 
In 1885 het die landboudorpie Risjon Letsion ’n blou en wit vlag wat deur [[Israel Belkind]] en Fanny Abramowitsj ontwerp is, gebruik in ’n optog ter viering van haar derde herdenking.<ref>[{{en}} {{cite journal |url=http://www.highbeam.com/doc/1P1-52795697.html |title=The first families, [[|first=Aviva |last=Bar-Am |work=The Jerusalem Post]]] |archiveurl=https://web.archive.org/web/20161018215539/https://www.highbeam.com/doc/1P1-52795697.html |date=26 April 2002 |archivedate=18 Oktober 2016 |via=Highbeam }}</ref> In 1891 het Michael Halperin, een van die stigters van die landboudorp [[Ness Ziona|Nachalat Reuven]] het, ’n soortgelyke vlag gebruik met ’n blou heksagram en die lettersteks “נס ציונה” (Nes Ziona, “ ’n“’n banier vir Sion”: ’n verwysing na [[Jeremia]] 4:6 wat later aanvaar is as die moderne naam van die stad). ’n Blou-en-wit vlag met die Dawidster en die Hebreeuse woord “Machabee” is in 1891 deur die B’nai Sion-opvoedingsgenootskap gebruik. Jacob Baruch Askowitsj en sy seun Charles het die “vlag van Juda” ontwerp wat op 24 Julie 1891 tydens die inwyding van die Sionsaal van die B’nai Sion-opvoedingsgenootskap in [[Boston]], [[Massachusetts]]. Die vlag was gebaseer op die tradisionele talliet met dun blou bane naby die bo- en onderkant en in die middel ’n sespuntige Dawidskild met die woord “Machabee” in verguldeblou letters geverf.<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.commentarymagazine.com/articles/from-the-american-scene-bostons-jewish-community-earlier-days/ |title=From the American Scene: Boston’s Jewish Community: Earlier Days |first=Charles |last=Reznikoff |work=Commentary |date=Mei 1953 |accessdate=3 November 2017 }}</ref>
 
[[Lêer:Herzl sketch flag.jpg|thumbnail|regs|Herzl se voorgestelde vlag soos in sy dagboek geskets. Hoewel hy die Dawidster geteken het, het hy dit nie so beskryf nie.]]
In Herzl se 1896 ''[[Der Judenstaat]]'' (1896), skryf hy:
<blockquote>
''Wir haben keine Fahne. Wir brauchen eine. Wenn man viele Menschen führen will, muss man ein Symbol über ihre Häupter erheben. Ich denke mir eine weisse Fahne, mit sieben goldenen Sternen. Das weisse Feld bedeutet das neue, reine Leben; die Sterne sind die sieben goldenen Stunden unseres Arbeitstages. Denn im Zeichen der Arbeit gehen die Juden in das neue Land.''<ref>[http://www.deutschestextarchiv.de/book/view/herzl_judenstaat_1896?p=76 Der Judenstaat in die oorspronklike Duits]</ref></blockquote>
 
''{{caanhaling |Wir haben keine Fahne. Wir brauchen eine. Wenn man viele Menschen führen will, muss man ein Symbol über ihre Häupter erheben. Ich denke mir eine weisse Fahne, mit sieben goldenen Sternen. Das weisse Feld bedeutet das neue, reine Leben; die Sterne sind die sieben goldenen Stunden unseres Arbeitstages. Denn im Zeichen der Arbeit gehen die Juden in das neue Land.''<ref>[{{de}} {{cite web |url=http://www.deutschestextarchiv.de/book/view/herzl_judenstaat_1896?p=/76 |via=Deutsches Textarchiv |last=Herzl |first=Theodor |authorlink=Theodor Herzl |title=Der Judenstaat. inVersuch dieeiner oorspronklikemodernen Duits]Lösung der Judenfrage. |publisher=Leipzig u. a. |date=1896 }}</ref></blockquote>}}
<blockquote>
 
{{caanhaling |Ons het geen vlag nie. Ons benodig een. Indien ons baie mense wil lei moet ons ’n simbool bo hul kop hys. Ek dink aan ’n wit vlag met goue sterre. Die wit veld beteken die nuwe, reine lewe; die sterre is die sewe goue ure van die werksdag. Omdat die werksadel die Jode na ’n nuwe land sal lei.</blockquote>}}
 
[[David Wolffsohn]], ’n sakeman wat ’n prominente rol in die vroeë Sionistiese beweging, was bewus daarvan dat die ontluikende Sionistiese beweging geen vlag gehad het nie en dat die ontwerp wat deur Theodor Herzl voorgestel is, ondersteuning geniet het, het geskryf:
 
{{caanhaling |Op aandrang van Herzl, ons leier, het ek na BasleBasel gekom ter voorbereiding van die Sionistiese Kongres. Onder die probleme wat my aandag geverg het was een wat die wese van die Joodse probleem omvat het. Watter vlag moet in die Kongressaal hang? Dit het my toe bygeval dat ons reeds ’n vlag het – dit is blou en wit. Die talliet waarmee ons onsself bedek wanneer ons bid: dit is ons simbool. Kom ons haal die talliet uit sy sak en ontvou dit voor die oë van Israel en alle volke. Ek het gevolglik ’n blou en wit vlag met ’n Dawidskild daarop geverf, bestel. Dit is hoe die nasionale vlag ontstaan het.</blockquote>}}
<blockquote>
Op aandrang van Herzl, ons leier, het ek na Basle gekom ter voorbereiding van die Sionistiese Kongres. Onder die probleme wat my aandag geverg het was een wat die wese van die Joodse probleem omvat het. Watter vlag moet in die Kongressaal hang? Dit het my toe bygeval dat ons reeds ’n vlag het – dit is blou en wit. Die talliet waarmee ons onsself bedek wanneer ons bid: dit is ons simbool. Kom ons haal die talliet uit sy sak en ontvou dit voor die oë van Israel en alle volke. Ek het gevolglik ’n blou en wit vlag met ’n Dawidskild daarop geverf, bestel. Dit is hoe die nasionale vlag ontstaan het.</blockquote>
 
Hoewel hierdie vlag die Joodse geloofsimbole beklemtoon wou [[Theodor Herzl]] hê dat die vlag meer universele simbole moes bevat: 7 goue sterre vir die 7-uur werkskwota van die verligte te stigte staat, wat sosialistiese wetgewing sou bevorder.<ref name="scholem">{{en}} {{cite news |first=Gershom |last=Scholem |title=The Curious History of the Six Pointed Star; How the 'Magen David' Became the Jewish Symbol |work=Commentary |date=September 1949 |page=243-251 |url=http://www.commentarymagazine.com/article/the-curious-history-of-the-six-pointed-starhow-the-%e2%80%9cmagen-david%e2%80%9d-became-the-jewish-symbol/| accessdate=2013-11-19 November 2013}}</ref>
 
In 1897 is die Eerste Sionistiese Kongres in [[Basel]], [[Switserland]] gehou om ’n tuisland vir die Jode in Palestina te oorweeg. Morris Harris, ’n lid van die New York Hovevei Sion het sy tentwinkel gebruik om ’n geskikte banier en versierings vir die ontvangs te maak en sy moeder, Lena, het die vlag gestik.<ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.flag-of-israel.org |title=Ontstaan van die vlag van Israel |accessdate=27 Januarie 2015 |date=1998 }}</ref> Die vlag was twee blou bane en ’n groot blou Dawidster in die middel. Die vlag was tien voet by ses voet – dieselfde as die [[vlag van die Verenigde State]] – en het bekend geword as die “Vlag van Sion”. Dit is as die amptelike Sionistiese vlag aanvaar gedurende die Tweede Sionistiese Kongres in Switserland in 1898 en Israel, as onafhanklike staat, het in 1948 die ontwerp as sy amptelike vlag aanvaar.<ref>{{en}} http{{cite web |url=https://history.state.gov/milestones/1945-1952/arab-israeli-war|title=Milestones: 1945–1952 |publisher=Office of the Historian, U.S. Department of State }}</ref>
[[Lêer:Flag-of-Israel-1-Zachi-Evenor.jpg|thumb|Volgrootte Israelse vlag]]
In 1897 is die Eerste Sionistiese Kongres in [[Basel]], [[Switserland]] gehou om ’n tuisland vir die Jode in Palestina te oorweeg. Morris Harris, ’n lid van die New York Hovevei Sion het sy tentwinkel gebruik om ’n geskikte banier en versierings vir die ontvangs te maak en sy moeder, Lena, het die vlag gestik.<ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.flag-of-israel.org |title=Ontstaan van die vlag van Israel |accessdate=27 Januarie 2015 |date=1998 }}</ref> Die vlag was twee blou bane en ’n groot blou Dawidster in die middel. Die vlag was tien voet by ses voet – dieselfde as die [[vlag van die Verenigde State]] – en het bekend geword as die “Vlag van Sion”. Dit is as die amptelike Sionistiese vlag aanvaar gedurende die Tweede Sionistiese Kongres in Switserland in 1898 en Israel, as onafhanklike staat, het in 1948 die ontwerp as sy amptelike vlag aanvaar.<ref>{{en}} http://history.state.gov/milestones/1945-1952/arab-israeli-war</ref>
 
’n Vlag met blou en wit bane en ’n Dawidster in die middel het in 1904 saam met vlae van ander lande van een van die geboue by die Louisiana Wêreldtentoonstelling gehang.<ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.jewishencyclopedia.com/view.jsp?artid=132&letter=Z&search=Zionism |title=Sionisme (afdeling ''Verspreiding van Sionisme'') |first=Richard |last=Gottheil |publisher=Jewish Encyclopedia |date=1911 }}</ref>
 
== Kleure ==
[[Lêer:Flag-of-Israel-14-Zachi-Evenor.jpg|thumbduimnael|VolgrootteModerne Israelsefoto van die vlag van Israel]]
{| class="wikitable" style="text-align:center;"
![[Lêer:Flag of Israel.svg|30px]]<br />Kleurskema
! style="background:#0038b8ff; width:200px" | {{Kleur|white|blou}}
! style="background:#FFFFFF; width:200px"| {{Kleur|black|wit}}
|-
| style="background:#F2F2F2; text-align:right" | '''[[RGB-kleurmodel|RGB]]'''
| <code>0/56/184</code> || <code>255/255/255</code>
|-
| style="background:#F2F2F2; text-align:right" | '''[[Heksadesimale stelsel|Heksadesimal]]'''
| <code>#0038b8</code> || <code>#FFFFFF</code>
|-
| style="background:#F2F2F2; text-align:right" |'''CMYK'''
| <code>100/70/0/28</code> || <code>0/0/0/0</code>
|}
 
== Interpretasie van kleure ==
! style="background: #0038b8"| <span style="color:#ffffff"> Blou </span>
| Dit simboliseer die glorie van God, reinheid en ''Gevurah'' (strengheid van God)<ref>''Bamidbar Rabbah'' 14:3; ''Tsjoelien'' 89a.</ref><ref>[[Eksodus]] 24:10; [[Esegiël]] 1:26; ''Tsjoelien'' 89a.</ref>
|-
|}
 
== Kritiek deur Arabiese Israeli’s ==
=== Deur Arabiese Israeli’s ===
[[Lêer:Karamanid Dynasty flag.svg|thumb|180px|rightduimnael|Vlag van die middeleeuse Turkse Karamanied-dinastie]]
Sommige Arabiese Israeli-politici sowel as die Hoë Opvolgkomitee vir Arabiese Burgers van Israel het ’n herevaluering van die Israelse vlag aangevra met die argument dat die Dawidster in die middel van die vlag ’n eksklusiewe Joodse simbool is.<ref>{{en}} {{cite web |title=Die Toekomsvisie van Palestynse Arabiere in Israel |author=Die Nasionale Komitee vir die Hoofde van die Arabiese Plaaslike Owerhede in Israel |date=Desember 2006 |url=http://www.mossawacenter.org/files/files/File/Reports/2006/Future%20Vision%20(English).pdf |format=PDF |accessdate=8 Oktober 2009}}</ref>
[[Lêer:Moroccan 4 Falus Coin (AH 1290).jpg|thumbduimnael|Marokkaanse munt met Salomo se Seël]]
Sommige Arabiese Israeli-politici sowel as die Hoë Opvolgkomitee vir Arabiese Burgers van Israel het ’n herevaluering van die Israelse vlag aangevra met die argument dat die Dawidster in die middel van die vlag ’n eksklusiewe Joodse simbool is.<ref>{{en}} {{cite web |title=DieThe ToekomsvisieFuture Vision vanof PalestynsePalestinian ArabiereArabs in Israel |author=DieThe NasionaleNational KomiteeCommittee virfor diethe HoofdeHeads vanof diethe ArabieseArab PlaaslikeLocal OwerhedeAuthorities in Israel |date=Desember 2006 |url=http://www.mossawacenter.org/files/files/File/Reports/2006/Future%20Vision%20(English).pdf |format=PDF |accessdate=8 Oktober 2009 |deadurl=yes |archiveurl=https://web.archive.org/web/20090327103836/http://www.mossawacenter.org/files/files/File/Reports/2006/Future%20Vision%20%28English%29.pdf |archivedate=27 Maart 2009 }}</ref>
 
Talle ander volke het egter geloofsimbole in hul vlae; Moslemsimbole[[Moslem]]simbole kom voor op die vlae van onder meer [[vlag van Algerië|Algerië]], [[vlag van Turkye|Turkye]] en [[vlag van Pakistan|Pakistan]] en [[Christene|Christensimbole]] kom voor op die vlae van [[vlagdie vanNordiese Denemarke|Denemarke]]lande, [[vlag van Switserland|Switserland]] en die [[vlag van die Verenigde Koninkryk|Verenigde Koninkryk]].<ref>{{en}} {{cite web | url=http://www.pewresearch.org/fact-tank/2014/11/25/64-countries-have-religious-symbols-on-their-national-flags/ | title=64 countries have religious symbols on their national flags | publisher=Pew Research Center | date=25 November 2014}}</ref>
[[Lêer:Moroccan 4 Falus Coin (AH 1290).jpg|thumb|Marokkaanse munt met Salomo se Seël]]
Talle ander volke het egter geloofsimbole in hul vlae; Moslemsimbole kom voor op die vlae van [[vlag van Algerië|Algerië]], [[vlag van Turkye|Turkye]] en [[vlag van Pakistan|Pakistan]] en Christensimbole kom voor op die vlae van [[vlag van Denemarke|Denemarke]], [[vlag van Switserland|Switserland]] en die [[vlag van die Verenigde Koninkryk|Verenigde Koninkryk]].
 
Die Dawidster is boonop histories nie eksklusief ’n Joodse simbool nie. Dit is in antieke [[sinagoge]]s as argitektoniese motief gebruik, en dit verskyn veral op die voorblad van die Leningradse Codex. Dit het in die vroeë Middeleeue 'n belangrike Joodse simbool geword. In die middeleeue[[Middeleeue]] was dithierdie ster ook ’n simbool van [[Islam]], bekenbekend as Salomo (Suleiman) se Seël en dit was uiters gewild onder die Anatoolse Beylikke. State wat die seël in hul vlag gebruik het was die Karamaniede en Jandariede. Die seël is ook deur die [[Ottomaanse Ryk|Ottomane]] gebruik in die versiering van hul moskees[[moskee]]s, munte en persoonlike vlae of pasja’s, insluitend dié van Khaïr ad-Din Barbarossa, asook in Christelike argitektuur soos die Basiliek van die Heilige Kruis in [[Florence]].<ref>{{en}} {{cite web | url=http://tabletmag.com/jewish-life-and-religion/168156/turkish-seder-table | title=SitThis hierdiePassover, pasgaPut ’na TurkseTurkish geurSpin opon uYour sederhouttafelSeder Table | publisher=Tablet | accessdate=13 November 2014 |last=Crittenden Frum |first=Danielle |date=10 April 2014}}</ref><ref>{{en}} {{cite web | url=http://www.highbeam.com/doc/1P1-194267021.html | title=ToskaTuscany's seJewish Joodsetourist toeriste-aanloklikhedeattractions. ’nAn Inspirerendeinspiring besoekvisit aanto Florence, Pisa enand Livorno | publisher=Jerusalem Post | accessdate=13 November 2014 |last=Wolak |first=Arthur |date=26 Junie 2011}}</ref>
 
=== Teenstand deurDeur ortodokse Jode ===
Die Hasiediem was baie uitgesproke in hul opposisie teen die vroeë Sionisme en het dikwels teen die Sioniste in opstand gekom. Hulle het selfs die Dawidster, aanvanklik ’n geloofsimbool wat slegs in die sinagoge verskyn het, verban omdat dit deur die Sioniste “verontreinig” is.<ref>{{en}} {{cite book |title=Diaspora Nationalism and Jewish Identity in Habsburg Galicia |url=httphttps://books.google.com/books?id=rji2GtPYn50C |accessdate=9 Mei 2013|date=31 Augustus 2012 |publisher=Cambridge University Press |isbn=978-1-107-01424-4 |pages=172–173}}</ref> Rabbi Moses Feinstein het die Israelse vlag “ ’n dwase en betekenislose voorwerp” genoem en die vertoon daarvan in sinagoges ontmoedig.<ref name="Rabkin2006">{{en}} {{cite book |author=Yakov M. Rabkin |title=A threat from within: a century of Jewish opposition to Zionism |url=httphttps://books.google.com/books?id=fTx2AAAAMAAJ |accessdate=16 Augustus 2011 |year=2006 |publisher=Fernwood Pub. |isbn=978-1-55266-171-0 |page=166}}</ref> Die Chazon Isj het geskryf dat Jode nie moet bid in ’n sinagoge waar die vlag vertoon word nie, selfs al is daar geen ander sinagoge naby nie.<ref>{{en}} Yakov Rabkin. [httphttps://www.palint.org/article.php?articleid=19 Judaism vs Zionism in the Holy Land] {{dooie skakel}}, A Threat from Within: A Century of Jewish Opposition to Zionism, Fernwood/Zed Books, 2006.</ref> Ovadja Josef, voormalige Sefardiese Hoofrabbi van Israel, het ook die vertoon van die vlag in sinagoges verbied en die “ ’n herinnering aan die handelinge van die kwaaddoeners” genoem.<ref>{{en}} {{cite book|title=Diaspora Nationalism and Jewish Identity in Habsburg Galicia|url=httphttps://books.google.com/books?id=rji2GtPYn50C|accessdate=9 May 2013|date=31 August 2012|publisher=Cambridge University Press|isbn=978-1-107-01424-4|pages=172–173|quote=Waarskynlik die prominentste Sefardiese regskenner, Rabbi Ovadja Josef van Jerusalem, onderskryf Rabbi Feinstein se uitspraak en spesifiseer in sy kommentaar dat “diegene wat die vlag as ’n simbool van die staat kies, kwaaddoeners is”. Hy beklemtoon vat die verwydering van die vlag, “ ’n ydele en nuttelose voorwerp”, uit sinagoges in harmonie en vrede moet geskied.}}</ref> Rabbi Joel Teitelbaum verwys na die vlag as die "vlag van dwaalleer" en beskou dit as 'n voorwerp van afgodediens.<ref>{{en}} {{cite book|title=Shimy Dvar HaShem|date=22 Augustus 2014|page=44}}</ref> Streng-ortodokse Jode in Israel het nooit die vlag vertoon nie<ref name="Litvak2006">{{en}} {{cite book |first=Meir |last=Litvak |title=Middle Eastern Societies and the West: Accomodation Or Clash of Civilizations?|url=httphttps://books.google.com/books?id=_cpjrIcHoQkC&pg=PA287 |year=2006 |publisher=The Moshe Dayan Center |isbn=978-965-224-073-6 |page=287 |chapter=Haredim and Western Culture: A View from Both Sides of the Ocean |quote=Nota 31: Hierdie vertoon van die vlag staan in skrille kontras met die negatiewe houding van Israelse Harediem jeens die Israelse vlag wat gevolglik nooit op Israelse Haredi-huise of -sakeondernemings vertoon word nie.}}</ref> en sommigedaar gaanis selfs ’n paar groepe wat selfs ooroorgaan tot vlagverbranding op Israel se onafhanklikheidsdag.<ref name="GoodeBen-Yehuda2010">{{en}} {{cite book |first=Erich |last=Goode |coauthorscoauthor=Nachman Ben-Yehuda |title=Moral Panics: The Social Construction of Deviance |url=httphttps://books.google.com/books?id=SbY2Mksi1kcC&pg=PA16 |date=19 Januarie 2010 |publisher=John Wiley & Sons |isbn=978-1-4443-0793-1 |page=16 |quote=Talle haredim of ultra-ortodokse Jode glo dat Israel nie ’n legitieme staat geag behoort te word alvorens die messias homself manifesteer nie. Gevolglik is daar sommige anti-Sionistiese haredi-faksies wat op onafhanklikheidsdag die vlag van Israel brand.}}</ref>
 
=== “Nyl na Eufraat”/“Groter Israel”-kontroversiemite ===
[[Lêer:Western Wall - by Jacob Rask.jpg|thumb|leftduimnael|’n Tradisionele talliet met die blou strepe]]
Sommige groeperinge beweer dat die blou bane op die Israelse vlag die [[Nylrivier|Nyl-]] en [[Eufraat]]riviere voorstel as die grense van Land van Israel, die land wat volgens die Bybel deur [[God]] aan die [[Jode]] beloof is.<ref>{{af}} Genesis 15.18: “Op dié dag het die HERE met Abram ’n verbond gesluit en gesê: Aan jou nageslag gee Ek hierdie land, van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier”</ref> Diegene wat hierdie bewering aanvoer dring daarop aan dat die vlag ’n “geheime” begeerte van die Jode voorstel om die hele grondgebied tussen die Nyl en Eufraat, wat sou beteken dat ’n groot gedeelte van Egipte, die hele Jordanië, die grootste gedeelte van Sirië en ’n gedeelte van Irak, verower moet word. [[Jasser Arafat]], [[Iran]] en [[Hamas]] het al hierdie bewering aangevoer,<ref>{{en}} [http://www.webcitation.org/query?url=http://www.geocities.com/Heartland/9766/arafat.htm&date=2009-10-25+07:30:29 Playboy-onderhoud: Jasser Arafat] {{dooie skakel}}, ''Playboy'', September 1988.<br />ARAFAT: Ja, want hulle wil dit nie hê nie. Kyk na die slagspreuke wat hulle gebruik: dat die land van Israel van die Eufraat tot die Nyl strek. Dit was vir baie jare bo die ingang van die Knesset, die parlement, geskryf. Dit wys hulle nasionale ambisie – hulle wil tot by die Jordaanrivier vorder. Een Israel vir hulle, wat is daar vir ons oor… Weet u wat die betekenis van die Israelse vlag is?
<br />PLAYBOY: Nee.
<br />ARAFAT: Dit is wit met twee blou bane. Die twee lyne stel twee riviere voor met Israel daartussen. Die riviere is die Nyl en die Eufraat.</ref> en met herhaling die idee aan die Israelse vlag toegeskryf.<ref>{{en}} Rubin, Barry. [http://sicsa.huji.ac.il/1rubin.htm Die PLO tussen Anti-Sionisme en Antisemitisme, Agtergrond en Onlangse Verwikkelinge] {{webarchive|url=https://web.archive.org/web/20060322124402/http://sicsa.huji.ac.il/1rubin.htm |date=22 Maart 2006 }}, The Vidal Sassoon International Center for the Study of Antisemitism, The [[Hebrew University of Jerusalem]], 1993. URL besoek op 3 April 2006.</ref><ref name=haaretz2>{{en}} {{cite web |first=Danny |last=Rubinstein |url=http://www.haaretz.com/hasen/pages/ShArt.jhtml?itemNo=501543&contrassID=1 |title=Opruiende legendes |publisher=Haaretz |date=15 November 2004 |accessdate=3 April 2006 }}</ref>
 
Sionistiese én anti-Sionistiese outeurs het die feit dat die bane op die vlag territoriale ambisies voorstel, van alle waarheid ontbloot. Daniel Pipes merk op dat “die blou bane inderdaad ontleen is aan die tradisionele Joodse gebededoek”,<ref>{{en}} {{cite web |first=Daniel |last=Pipes |url=http://www.meforum.org/article/215 |title=Imperiale Israel: Die Nyl-na-Eufraat-kwaadsprekery |publisher=Middle East Quarterly |date= Maart 1994 |accessdate=3 April 2006 }}</ref> en Danny Rubinstein wys uit dat “…Arafat… bygevoeg het, in vroeëre onderhoude, die twee blou bane op die Israelse vlag die Nyl en Eufraat voorstel… Geen Israeli, selfs diegene wat begrip vir die Palestynse nood toon,… die nonsens oor die blou bane op die vlag ontwerp is volgens die kleure van die tradisionele talliet nie…”<ref name="haaretz2" /> Israel Shahak, die knaende kritikus van Israel en Sionisme is net so uitdruklik. In sy ''Die Sionistiese Plan vir die Midde-Ooste'' sê hy:
 
{{caanhaling |’n Goeie voorbeeld is die volgehoue oortuiging in die nie-bestaande skrif aan die muur van die Knesset van die Bybelse vers oor die Nyl en die Eufraat. ’n Ander voorbeeld is die volgehoue, en totaal onware verklarings, wat deur sommige van die belangrikste Arabiese leiers gemaak is, dat die twee blou bane van die Israelse vlag die Nyl en Eufraat voorstel terwyl dit in werklikheid van die Joodse gebededoek (talliet) kom.}}
<blockquote>
’n Goeie voorbeeld is die volgehoue oortuiging in die nie-bestaande skrif aan die muur van die Knesset van die Bybelse vers oor die Nyl en die Eufraat. ’n Ander voorbeeld is die volgehoue, en totaal onware verklarings, wat deur sommige van die belangrikste Arabiese leiers gemaak is, dat die twee blou bane van die Israelse vlag die Nyl en Eufraat voorstel terwyl dit in werklikheid van die Joodse gebededoek (talliet) kom.
</blockquote>
 
Sakr ebu Fakr, ’n Arabiese skrywer, het hom ook teen die idee uitgespreek. Hy skryf dat die “Nyl na Eufraat”-aanspraak oor die vlag een van die sewe gewilde wanopvattings/mites oor die Jode is wat steeds in die Arabiese wêreld sirkuleer ten spyte daarvan dat daar voldoende bewyse is wat dit weerlê.<ref>Ebu Fakr, Sakr. “Sewe Vooroordele oor die Jode”, ''Al-Hayat'', 12-1412–14 November 1997.</ref>
 
Die Handves van Hamas sê nietemin “dat die Sioniste na Palestina, streef na uitbreiding van die Nyl tot die Eufraat”, en op 26 Januarie 2006 het Mahmoed al-Zahar, leier van Hamas, daarop aangedring dat Israel sy vlag verander en die “Nyl na Eufraat”-argument gevoer.<ref>{{en}} {{cite web |last=Shiloh |first=Scott |url=http://www.israelnationalnews.com/news.php3?id=97520 |title=Mofaz: Hamas tree onverantwoordelik op; Hamas: Israel moet sy vlag verander |publisher=Arutz Sheva |date=30 Januarie 2006 |accessdate=3 April 2006 }}</ref>
 
== Verwysing in die Neurenberg-wette ==
Paragraaf 4 in “Die Wette vir die Beskerming van Duitse Bloed en Duitse Eer” lui ’n deel van die Neurenberg-wette van 1935 dat 1. “Jode verbied word om die Ryks- en nasionale vlag of die Duitse nasionale kleure te vertoon. 2. Andersyds word dit toegestaan dat hulle die Joodse kleure mag vertoon. Die uitoefening van hierdie reg word deur die Staat beskerm.” Paragraaf 5.3 beskryf die straf vir oortreding van die eerste punt as een of albei van tot een jaar tronkstraf en ’n boete.<ref>{{en}} httphttps://www.jewishvirtuallibrary.org/jsource/Holocaust/nurmlaw2.html</ref> Die Joodse kleure waarna hier verwys word is blou en wit.<ref>{{en}} J. Boas: ''[http://history-of-the-holocaust.org/LIBARC/LIBRARY/Themes/Jews/Boas.html German–Jewish Internal Politics under Hitler 1933–1938]''{{dooie skakel}}, in: Leo Baeck Institute Yearbook, 1984, pp3–25bl. 3–25</ref>
 
== Bekende Israelse vlae ==
* Die Israelse“Inkvlag” vlagvan 1949 wat deurentydgehys is gedurende die belegOnafhanklikheidsoorlog naby [[Eilat]]. Die hys van Forthierdie Budapestvlag gedurendedeur die’n Jomaantal KippoeroorlogIsraelse gehyssoldate wasis ,op watfoto tansvasgelê bewaaren wordherinner inaan die Gedenkterreinfoto envan Museum virwaar die GepantserdeAmerikaanse Korpsvlag in Latrun.1944 bo FortSuribachi Budapestop was[[Iwo dieJima]] enigstegehys sterkpuntword. aanNet soos met die Bar-Lew-linielaasgenoemde watis vir’n diegedenkteken duurna aanleiding van die oorlog onder Israelse beheerfoto wasgemaak.
* Die Israelse vlag wat deurentyd die beleg van Fort Budapest gedurende die Jom Kippoeroorlog gehys was, wat tans bewaar word in die Gedenkterrein en Museum vir die Gepantserde Korps in Latrun. Fort Budapest was die enigste sterkpunt aan die Bar-Lew-lyn wat vir die duur van die oorlog onder Israelse beheer was.
 
* Die Wêreldrekordvlag van 2007 wat op ’n vliegveld naby die geskiedkundige bergfort Masada onthul is. Die vlag is in die [[Filippyne]] gemaak, was 660 xby 100&nbsp;meter (2&nbsp;165 by 330&nbsp;voet) en het 5,2&nbsp;ton geweeg. Die rekord is bevestig deur die ''Guinness Book of Records''. Die idee het gekom van Grace Gelindez-Gupana, ’n Filippynse entrepreneur, as diplomatieke gebaar van ondersteuning vir Israel.<ref name="haaretz" />
* Die “Inkvlag” van 1948 wat gehys is gedurende die Onafhanklikheidsoorlog naby [[Eilat]]. Die hys van hierdie vlag deur ’n aantal Israelse soldate is op foto vasgelê en herinner aan die foto van waar die Amerikaanse vlag in 1944 op [[Iwo Jima]] gehys word. Net soos met die laasgenoemde is ’n gedenkteken na aanleiding van die Israelse foto gemaak.
 
* Die Wêreldrekordvlag van 2007 wat op ’n vliegveld naby die geskiedkundige bergfort Masada onthul is. Die vlag is in die Filippyne gemaak, was 660 x 100&nbsp;meter en het 5,2&nbsp;ton geweeg. Die rekord is bevestig deur die ''Guinness Book of Records''. Die idee het gekom van Grace Gelindez-Gupana, ’n Filippynse entrepreneur, as diplomatieke gebaar van ondersteuning vir Israel.<ref name="haaretz" />
 
<center><gallery align="center" widths="150">
Lêer:Raising the Ink Flag at Umm Rashrash (Eilat).jpg | Die Inkvlag (1948)
Lêer:Degel maoz.jpg | Israelse vlag wat vir die duur van die [[Jom Kippoeroorlog]] aan Fort Budapest in die Bar-Lew-linie vertoon is
Lêer:Raising the Ink Flag at Umm Rashrash (Eilat).jpg | Die Inkvlag (1948)
Lêer:Israelisuperflag.jpg| Die groot vlag naby Masada, 2007
</gallery></center>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings|23}}
 
== Eksterne skakels ==
* {{CommonsKategorie-inlyn|Flags of Israel|Vlae van Israel}}
* {{en}} [httphttps://www.crwflags.com/fotw/flags/il.html Israel] by ''Flags of the World''.
 
{{Asiëvlae}}