Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

199 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
'n Aantal onvoorbedagte uitlatings tydens onderhoude, soos byvoorbeeld dié met die [[Kanada|Kanadese]] politikus André Boisclair, toe Royal die "soewereiniteit en vryheid" van die Kanadese provinsie [[Québec (provinsie)|Québec]] beklemtoon het, het haar aansien en gewildheid skade berokken.<ref>Philippe Sauvagnargues: [http://fr.news.yahoo.com/23012007/202/des-propos-de-segolene-royal-sur-le-quebec-provoquent-des.html ''Des propos de Ségolène Royal sur le Québec provoquent des remous au Canada'']. Yahoo! Actualités France, 23 Januarie 2007 (in Frans)</ref>.
 
In die laasteeerste meningspeilingsstemming voorvan die verkiesingFranse hetpresidentsverkiesing syop met21 en 22 April 2007 het Ségolène Royal 25,584 persent van die uitgebragte stemme op haar verenig - die tweedebeste plekresultaat agtervan 'n Sosialistiese kandidaat in twintig jaar. Royal se teenstander in die herstemming op 6 Mei sal die konserwatiewe kandidaat [[Nicolas Sarkozy]] beland(31,11 persent) wees.
 
==Verwysings==
99 351

wysigings