Verskil tussen weergawes van "Bolzano"

14 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
(Uitleg van bronteks)
 
Bozen is een van die grootste stedelike nedersettings in die [[Alpe]]gebied, setel van die Suid-Tiroolse regering en parlement, sedert 1964 biskopsetel van die nuutgestigte Rooms-Katolieke diosese Bozen-Brixen en sedert 1997 ook setel van 'n universiteit - die ''Freie Universität Bozen'' (met Duits, Italiaans en Ladinies as onderrigmedia).
 
{{Normdata}}
 
[[Kategorie:Nedersettings in Italië]]
411 783

wysigings