Caspar David Friedrich: Verskil tussen weergawes

(Uitleg van bronteks)
 
 
Friedrich se simboliek was rigtingwysend vir die 19de eeuse skilderkuns. Sy hoofwerke sluit ''Kreuz im Gebirge'' (''Tetschener Altar'', 1808), ''Der Mönch am Meer'' ("Die monnik by die see", 1810), ''Kreidefelsen auf Rügen'' ("Krytrotse op Rügen", omstreeks 1818), ''Das Eismeer'' (ook bekend as ''Die gescheiterte Hoffnung'', 1824) en ''Die Lebensstufen'' (omstreeks 1834) in.
 
{{Normdata}}
 
{{DEFAULTSORT:Friedrich, Caspar David}}
411 783

wysigings