Verskil tussen weergawes van "Hadeïkum"

311 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
 
Deur die straling van die son verloor die binneste gebiede van die sonnestelsel 'n deel van sy vlugtige komponente. Sommige chondriete ( CI, CM en CR) bevat nog water, maar ander tipes is droër.
 
Die hibonietkristalle wat in CM2-chondriete gevind word en wat waarskynlik nog uit vroeër tye stam, bevat ook edelgasse soos neon en die {{sub sup|23|}}Ne/{{sub sup|22|}}Ne-[[isotoopverhouding]] wys dat die kosmiese straling van die vroeë son energetieser gewees het as wat dit nou is. <ref name="Kööp" />
 
==== Titanomachium====
22 781

wysigings