Verskil tussen weergawes van "Anisium"

4 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Uitleg van bronteks
(Nuwe artikel)
 
(Uitleg van bronteks)
Die basis van die etage word gedefinieer deur die eerste voorkoms van die [[Conodonta]] ''Chiosella timorensis'' en van die [[ammoniet]]e ''Japonites'', ''Paradanubites'' en ''Paracrochordiceras''. Die bokant van die etage word gedefinieer deur die eerste voorkoms van die Conodonta ''Neogondolella praehungarica'', die ammoniet ''Eoprotrachyceras curionii'' en die ammonietfamilie Trachyceratidae.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings }}
 
== Bronne ==
* {{en}} Brack, P.; Rieber, H.; Nicora, A. & Mundil, R.; '''2005''': ''The Global boundary Stratotype Section and Point (GSSP) of the Ladinian Stage (Middle Triassic) at Bagolino (Southern Alps, Northern Italy) and its implications for the Triassic time scale'', Episodes '''28(4)''', pp. 233-244.
* {{en}} Grǎdinaru, E.; Orchard, M.J.; Nicora, A.; Gallet, Y.; Besse, J.; Krystyn, L.; Sobolev, E.S.; Atudorei, N.-V. & Ivanova, D.; '''2007''': ''The Global Boundary Stratotype Section and Point (GSSP) for the base of the Anisian Stage: Deşli Caira Hill, North Dobrogea, Romania'', Albertiana '''36''', pp. 54-71.
400 691

wysigings