Verskil tussen weergawes van "Anjelica Huston"

Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
'''Anjelica Huston''' ([[IFA]]: ˈhjuːstən; gebore op [[8 Julie]] [[1951]]) is ’n [[Amerika]]anse [[aktrise]], regisseur en voormalige [[model]]. Sy was die derde geslag van haar familie wat ’n [[Oscar]] inpalm; haar pa, die regisseur [[John Huston]], en oupa die akteur [[Walter Huston]] het dit ook gewen. Sy het ook Oscar-benoemings gekry vir haar spel in ''Enemies, a Love Story'' (1989) en ''The Grifters'' (1990).
 
== Loopbaan ==
[[Beeld:John Huston and Angelica.JPG|thumb|200px|links|Saam met haar pa, John Huston, omstreeks 1960.]]
Huston het ’n groot deel van haar kinderlewe in [[Ierland]] en [[Engeland]] deurgebring en het klein rolle in haar pa se flieks vertolk. Ná haar ma se dood in 1969 het sy na Amerika verhuis en etlike jare lank modelwerk gedoen.
Sy is ook die skrywer van twee memoires, ''A Story Lately Told'' en ''Watch Me''.<ref>{{cite news |url= http://www.nytimes.com/2015/02/22/style/for-sofia-coppola-and-anjelica-huston-oscars-a-family-friend.html?rref=collection%2Fcolumn%2Ftable-for-three&contentCollection=fashion&action=click&module=NextInCollection&region=Footer&pgtype=article |title= For Sofia Coppola and Anjelica Huston, Oscar’s a Family Friend|first= Philip|last=Galanes|work=The New York Times |date=2015-02-20|publisher=NYTC |location=New York, VSA |issn=0362-4331 |accessdate=28 Maart 2015}}</ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
411 783

wysigings