Verskil tussen weergawes van "Anorganiese chemie"

Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
'''Anorganiese chemie''' is die vertakking van [[chemie]] wat gemoeid is met die eienskappe en reaksies van [[anorganiese verbinding]]s. Dit sluit al die chemiese stowwe in buiten dié wat op [[koolstof|koolstofkettings]] of -ringe gegrond is en wat [[organiese verbinding]]s genoem word en wat bestudeer word in die vertakking wat bekend staan as [[organiese chemie]]. Die skeidslyn tussen die twee studievelde is nie absoluut nie en daar vind heelwat oorvleueling plaas veral ten opsigte van die ondervertakking [[organometaalchemie]].
 
== Geskiedkundige definisie ==
Geskiedkundig is '''anorganiese chemie''' gedefinieer as die studie van chemiese elemente en reaksies wat nie met lewende organismes verbind word nie.
 
Sedert Friedrich Wöhler die organiese stof [[ureum]] vanuit die anorganiese verbinding [[Ammoniumsianaat]] in 1828 berei het, het die onderskeid gegrond op die chemie van lewende organismes en die van nie-lewende voorwerpe egter begin vervaag.
 
== Vertakkinge ==
Hoof-vertakkinge van anorganiese chemie sluit in:
* [[Mineraal|Minerale]], soos [[Tafelsout|sout]], [[asbes]], [[silikaat|silikate]], ...
Anorganiese chemie sluit beide molekulêre verbindings in wat as diskrete [[Molekuul|molekules]] bestaan, benewens [[kristal]]le, waarvan die struktuur beskryf kan word as 'n oneindige raamwerk van reëlmatig-geordende atome wat in [[kristallografie]] en vastetoestandchemie bestudeer word.
 
== Chemiese binding ==
[[Lêer:Van Arkel-Ketelaar triangle-af.svg|duimnael|Van Arkel-Ketelaar-diagram]]
Daar kan drie tipes chemiese binding onderskei word:
*Komplekse reaksies
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
{{Normdata}}
400 691

wysigings