Verskil tussen weergawes van "Arthur Newton"

Uitleg van bronteks
k (Geboorte- en sterftejaarkategorieë bygevoeg)
(Uitleg van bronteks)
'''Arthur Newton''' (1881 - 1959) was 'n Suid-Afrikaanse langafstand atleet. Hy was die eerste persoon wat die [[Comrades-maraton]] vyf keer kon wen met oorwinnings in [[1922]], [[1923]], [[1924]], [[1925]] en [[1927]]. Hy was in [[Engeland]] gebore en emigreer na Suid-Afrika waar hy boer. Hy het bekendheid verwerf nadat hy as vyftigjarige verskeie landlooprekords geslaan het. Later vestig hy hom in die buiteland. Een van sy prestasies was om dwars oor die [[Amerika]] te hardloop. Hy is oorlede in [[1959]].
 
== Bron ==
* [[Ensiklopedie van Suidelike Afrika]], [[Eric Rosenthal]], 1967.
 
297 108

wysigings