Verskil tussen weergawes van "Assurbanipal"

10 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
|author = Marcus Junianus Justinus|quote = His successors too, following his example, gave answers to their people through their ministers. The Assyrians, who were afterwards called Syrians, held their empire thirteen hundred years. The last king that reigned over them was Sardanapalus, a man more effeminate than a woman.}}</ref>
 
== Lewe ==
Assurbanipal se pa was [[Esarhaddon]], die jongste seun van [[Sanherib]], wat die erfgenaam geword het nadat die kroonprins, Ashur-nadin-shumi, deur rebelle as leenman van Babilon afgesit is.
 
Esarhaddon is in [[669 v.C.]] skielik dood terwyl hy [[Antieke Egipte|Egipte]] wou binneval<ref name="World Biography 1998, pp. 141-142">{{cite book|title=Dictionary of World Biography: The ancient world |first= Frank|last= Northen Magill|author2=Christina J. Moose|author3=Alison Aves|author4=Taylor and Francis|year= 1998|pages= 141–142}}</ref> en Assurbanipal het hom in Assirië opgevolg.
 
== Militêre veldtogte ==
Hoewel Assurbanipal eindelik gewild was as koning, is hy bekend vir sy wreedheid teenoor sy vyande. Op sommige beelde sit hy ’n hondeketting deur die kakebeen van ’n verslane koning en laat hom soos ’n hond in ’n hok bly.<ref>{{cite book|first=D.D.|last= Luckenbill|title= Ancient Records of Assyria and Babylonia II|page= 314}}</ref>
 
Spanning het egter tussen Assurbanipal en sy broer Shamash-shum-ukin in Babilonië ontstaan en in 652&nbsp;v.C. het Babilon in opstand gekom. Hul bondgenote teen Assiriese heerskappy was onder andere die [[Chaldeërs]], [[Arameërs]], [[Gutium|Gutiërs]], [[Arabiere]] en [[Nabateërs]]. Shamash-shum-ukin het amptelik verklaar dat Assurbanipal net die goewerneur van [[Nineve]] en dus sy onderdaan is.<ref>Steiner and Ninms, RB 92 1985</ref> Die Assiërs het egter die Babiloniërs verslaan toe hulle aanval. Shamash-shum-ukin is dood en die stad het oorgegee.
 
== Die einde van Assirië ==
In die laaste dekade van Assurbanipal se bewind was daar vrede in Assirië, maar die land het begin agteruitgaan weens ooruitbreiding, ’n gebrek aan geld uit die verwoeste kolonies en te min soldate om die orde in die groot ryk te handhaaf.
 
Ná Assurbanipal se dood in 627&nbsp;v.C. is hy deur [[Ashur-etil-ilani]] (626&nbsp;– 623&nbsp;v.C.) opgevolg. Burgeroorloë sou Assirië egter eindelik tot ’n val bring. Ashur-etil-ilani is in 623&nbsp;v.C. deur ’n generaal van die troon afgesit wat ook tot koning van Babilonië verklaar is. Te midde van verdere burgeroorloë het leenstate ophou heffings betaal en eindelik was Assirië so swak dat ’n alliansie van Babiloniërs, Chaldeërs, Mede, Perse, Skitiërs en Kimmeriërs dit tussen 616 en 605&nbsp;v.C. verslaan het.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
 
== Eksterne skakels ==
*[http://lexicorient.com/e.o/ashurbanipal.htm Assurbanipal]
*[http://web.utk.edu/~giles/ Webtuiste van die Biblioteek van Assurbanipal]
411 783

wysigings