Verskil tussen weergawes van "Bakgat!"

8 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Uitleg van bronteks
k (Kategorieë gealfabetiseer)
(Uitleg van bronteks)
'''Bakgat''' is 'n [[Afrikaans]]e rolprent wat op [[11 April]] [[2008]] vrygestel is. Die regisseur was [[Henk Pretorius]]. Die rolprent het [[Engels]]e [[onderskrifte]] om dit vir 'n wyer gehoor toeganklik te maak. Die ouderdomsperk is 13 (seks en taal).
 
== Genre ==
[[Komedie]]
 
== Hoofrolspelers ==
* [[Cherie van der Merwe]] as Katrien Swanepoel
* [[Ivan Botha]] as Wimpie Koekemoer
* [[Lelia Etsebeth]] as Liezl du Plessis
 
== Storielyn ==
Die fliek begin met Wimpie Koekemoer wat droom om eendag populêr te wees. Sy droom word onverwags waar as Katrien Swanepoel deur haar kêrel afgesê word en sy onderneem om die skool se grootste "geek" in 'n eerste-span [[Rugby|rugbyspeler]] te verander.
 
* [[Lys van Afrikaanse rolprente]]
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.bakgatfliek.co.za Bakgat fliek se webwerf]
* [http://www.rsgmusiek.co.za/vermaak_fliekrubriek_meer.asp?id=758#dienin Leon se Fliekrubriek]
400 691

wysigings