Verskil tussen weergawes van "Benicio del Toro"

Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
'''Benicio Monserrate Rafael del Toro Sánchez''' (gebore op [[19 Februarie]] [[1967]]), beter bekend as '''Benicio del Toro''', is ’n [[Puerto Rico|Puerto Ricaanse]] [[akteur]]. Hy het ’n [[Oscar]], [[Bafta]], [[Golden Globe]] en Screen Actors Guild Award gewen vir sy uitbeelding van Javier Rodríguez in die prent ''Traffic'' (2000).
 
== Loopbaan ==
[[Beeld:CheDelToro3.jpg|thumb|150px|links|Del Toro as Che Guevara in die prent ''Che'' (2008).]]
Hy het sy loopbaan in die laat 1980's begin in klein [[televisie]]rolle, hoofsaaklik van skurke en dwelmhandelaars, in byvoorbeeld ''Miami Vice'' en ''Drug Wars: The Camarena Story''. Hy het daarna in rolprente begin optree – sy debuut was in ''Big Top Pee-wee'' en daarna het die [[James Bond]]-prent ''Licence to Kill'' gevolg.<ref name="actors">Uit ’n onderhoud op ''Inside the Actors Studio''</ref> Hy was ook in ''The Indian Runner'' (1991), ''China Moon'' (1994), ''Christopher Columbus: The Discovery'' (1992), ''Money for Nothing'' (1993), ''Fearless'' (1993) en ''Swimming with Sharks'' (1994).
Del Toro het die rol gespeel van die ''Collector'' in [[Marvel Studios]] se superheldfliek ''Thor: The Dark World'' (2013) en ook in ''Guardians of the Galaxy'' (2014).<ref name="GotG">{{cite web |url=http://www.deadline.com/2013/06/benicio-del-toro-takes-lead-role-in-marvels-guardians-of-the-galaxy/ |title=Benicio Del Toro Takes Lead Role In Marvel’s ‘Guardians Of The Galaxy’ |last=Fleming, Jr. |first=Mike |publisher=Deadline.com |date=3 Junie 2013 |accessdate=3 Junie 2013 |archiveurl=http://www.webcitation.org/6H6ZSkTvc |archivedate=3 Junie 2013 |deadurl=no}}</ref> In 2015 was hy Alejandro Gillick in ''Sicario''.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
{{Normdata}}
402 080

wysigings