Verskil tussen weergawes van "Boereraat"

2 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
Uitleg van bronteks
No edit summary
(Uitleg van bronteks)
'''Boererate''' (enkelvoud ''boereraat'') is meestal ou [[Afrikaanse]] huismiddels of medisyne wat gewin word uit aftreksels van kruie of slagafval. Dit was veral in swang in die ou dae toe [[dokter]]s nog skaars was en [[apteker|apteke]] vir plase te ver weg was.
 
== Voorbeelde van boererate ==
* '''Boerseep'''; vervaardig uit kaiings, seepsoda, [[water]] en [[tafelsout|sout]].
411 783

wysigings