Verskil tussen weergawes van "Botshabelo"

4 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
 
'''Botshabelo''' is 'n nedersetting wat in 1968 deur die [[apartheidsregering]] geskep is. Dit is sowat 55 km oos van [[Bloemfontein]] geleë en het 'n hoofsaaklik [[Sotho]]sprekende bevolking (in teenstelling met die nabygeleë [[Thaba Nchu]] wat hoofsaaklik [[Tswana]]-inwoners het). Botshabelo het 'n bevolking van 181 712 in 2011 gehad, en vorm deel van die [[Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit]]. Die [[N8 (Suid-Afrika)|N8]] nasionale pad gaan naby Botshabelo verby.
 
== Sien ook ==
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
 
}}
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
400 691

wysigings