Verskil tussen weergawes van "Eerste minister"

1 greep verwyder ,  14 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: Die '''eerste minister''' is gewoonlik die politieke leier van 'n land en in die meeste gevalle ook die regeringshoof. In monargieë is die staatshoof die koning of 'n derglike leier wat ...)
 
Die '''eerste minister''' is gewoonlik die politieke leier van 'n land en in die meeste gevalle ook die regeringshoof. In monargieë is die staatshoof die koning of 'n derglike leier wat deur oorerwing die pos beklee, terwyl die eerste minister aan die hoof van die regering staan. Ingevolge die republikeindserepublikeinse regeringsvorm is die staatshoof dikwels 'n president, terwyl die eerste minister die regeringshoof is.
 
'n Eerste minister moet besluite ingevolge kollektiewe bedinging binne die kabinet neem, hoewel hy of sy ook afsonderlike magte kan besit. In 'n demokrasie is die eerste minister dikwels die leier van die grootste party, maar in gevalle waar 'n koalisie regeer, hoef dit nie noodwendig die geval te wees nie.
85 796

wysigings