Christiaan III van Denemarke: Verskil tussen weergawes

Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
'''Christiaan III''' (12 Augustus 1503&nbsp;– 1 Januarie 1559) het tot met sy dood oor [[Denemarke]] en [[Noorweë]] regeer – onderskeidelik van 1534 en 1537 af. Tydens sy bewind het hy [[Lutheranisme]] as die staatsgodsdiens in sy ryke gevestig as deel van die [[Protestantse Hervorming]].<ref>[http://www.gravsted.dk/person.php?navn=christian3 ''Christian 3'' (Dansk Konge)]</ref><ref>[https://www.stortinget.no/no/Hva-skjer-pa-Stortinget/Nyhetsarkiv/Hva-skjer-nyheter/2011-2012/Endringer-i-Grunnloven-og-kirkeloven/ Stortinget.no (Norwegian parliament) - Endringer i Grunnloven og kirkeloven]</ref>
 
== Lewe ==
Christiaan was die oudste seun van [[Frederik I van Denemarke|Frederik I]] en Anna van Brandenburg. In 1523 is Frederik I tot koning van Denemarke verkies in die plek van sy broerskind [[Christiaan II van Denemarke|Christiaan II]].
 
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* [http://kongehuset.dk/english/the-monarchy-in-denmark/The-Royal-Lineage Die Koninklike Stamboek] op die webtuiste van die Deense Monargie
*{{CommonsKategorie-inlyn|Christian III of Denmark}}
411 783

wysigings