Verskil tussen weergawes van "DNS"

Geen grootteverandering nie ,  2 jaar gelede
Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
In [[Eukarioot|eukariote]] kom DNS net binne die selkern voor en die meeste eukariote sal verskillende lengtes DNS huisves wat elk bestaan uit miljoene basispare. Binne die selkern is DNS verpak in die vorm van [[chromosome]] wat die ruimtelike ordening van DNS vergemaklik voor, tydens en ná selverdeling. In baie [[Prokarioot|prokariote]] kom DNS in die vorm van ’n kring voor en omdat prokariote aansienlik kleiner is as eukariote, word DNS nie verpak in chromosome of is dit nie beperk tot ’n selkern nie. 
 
{{saadjieSaadjie}}
 
[[Kategorie:Biochemie]]
400 691

wysigings