Verskil tussen weergawes van "De Voortrekkers"

Uitleg van bronteks
(onderskrif)
(Uitleg van bronteks)
'''De Voortrekkers''' is 'n stilrolprent, sonder klank, wat op [[16 Desember]] [[1916]] vrygestel is. Dit word as die eerste [[Afrikaans]]e rolprent beskou omdat flitskaarte in Afrikaans of Nederlands tussen tonele vertoon is. Die rolprent is deur die Amerikaanse magnaat, Isadore William Schlessinger befonds.
 
== Genre ==
Die rolprent is 'n historiese [[drama]] ('n dokumentêr).
 
== Hoofrolspelers ==
* [[Percy Marmont]]
* [[Edna Flugrath]]
353 611

wysigings