Verskil tussen weergawes van "Drakenstein Plaaslike Munisipaliteit"

Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
* [[Wellington, Wes-Kaap|Wellington]]
 
== Besienswaardighede ==
Die Paarl en Wellington is albei geskiedkundig belangrike dorpe van Suid-Afrika. Vele bekende Suid-Afrikaners is hier gebore of het 'n lang tyd hier gewoon. In Wellington byvoorbeeld die digter [[Jan F.E. Cilliers]], politikus genl. [[J.B.M. Hertzog]]
skrywers [[Adam Small]] en [[Breyten Breytenbach]], Voortrekkerleier [[Piet Retief]], predikante di. [[Bernard Petrus Jacobus Marchand]] en [[George Stephanus Malan]], [[Japie Hauptfleisch]] en die vegvlieënier [[Sailor Malan]] en in die Paarl [[Elsa Joubert]], [[Chester Williams]] en [[Totius]].
 
== Onderwys ==
'''Drakenstein''' is een van die vernaamste opvoedkundige sentra in die land met roemryke skole soos die [[Hoër Meisieskool La Rochelle]], Hoër Jongenskool Paarl, Paarl [[Gimnasium]], Hoër Meisieskool Paarl (almal in die Paarl) en Hugenote-Hoërskool (in [[Wellington]]). Die Bolandse afdeling van die Skiereilandse Universiteit van Tegnologie en die [[Hugenote Kollege]] is ook in Wellington geleë.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
400 691

wysigings