Verskil tussen weergawes van "Drievoudige Entente"

Uitleg van bronteks
k (Kategorieë gealfabetiseer)
(Uitleg van bronteks)
 
Historici debatteer steeds oor die belangrikheid van die alliansiestelsel in die uitbreek van die [[Eerste Wêreldoorlog]]. Aan die begin van die oorlog in [[1914]] het al drie lede van die Drievoudige Entente hulle as die [[Geallieerdes]] geskaar teen Duitsland en Oostenryk-Hongarye, wat deel was van die [[Sentrale Moondhede]].
 
== Bron ==
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:Triple Entente|Engelse Wikipedia]]
 
411 783

wysigings