Verskil tussen weergawes van "Erfenisdam"

4 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
Uitleg van bronteks
k
(Uitleg van bronteks)
Die '''Erfenisdam''' is geleë in die [[Vetrivier]], [[Vrystaat]], [[Suid-Afrika]]. Die dam is naby [[Theunissen]]. Die dam is voltooi gedurende 1960. Die wal is 46&nbsp;m hoog en dam se bakmaat is 212&nbsp;340&nbsp;000 m<sup>3</sup>. Daar is besproeiingskanale vanaf hierdie dam.
 
== Sien ook ==
* [[Lys van grootste damme in Suid-Afrika]]
 
== Bron ==
* [[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[B.P.J. Erasmus]]. Bl 263. 1995. ISBN 1-86842-026-4
{{Damsaadjie}}
411 783

wysigings