Verskil tussen weergawes van "Blou"

Geen grootteverandering nie ,  1 jaar gelede
Sjina→China
(Uitleg van bronteks)
(Sjina→China)
 
* 'n "Blou grap" of "blou komedie" is snaaksigheid wat verwysings na taboe-onderwerpe bevat, soos [[seks]]uele of toilethumor.
* "Bloubaadjie" verwys baie keer na 'n polisieman; dit is die kleur van baie polisie-uniforms. Die polisie in [[SjinaChina]] het die kleur van hul uniforms van groen na blou verander in die laat [[1990]]'s, deels om hul burgerlike rol te beklemtoon.
* Blou word ook met baie [[lugmag]]te en [[vloot|vlote]] verbind, weens die kleur van hul formele uniforms, spesifiek [[vlootblou]] vir die vloot. Die ''Blue Angels'' is 'n akrobatiese vlugeskader van die [[Amerikaanse Vloot]].
* Blou word tradisioneel met seuns verbind, soos pienk met meisies verbind word. [[Babablou]] is 'n pastelkleur wat met klere of linnegoed vir seuntjies verbind word.
80 348

wysigings