Verskil tussen weergawes van "Afar"

209 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Bygewerk
(Bygewerk)
: ''Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien [[Afar (volk)]].''
{{Inligtingskas Taal
|naam=Afar
|state={{vlagland|Djiboeti}}<br />{{vlagland|Eritrea}}<br />{{vlagland|Ethiopië}}
|streek=[[Horing van Afrika]]
|sprekers=2 miljoen<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.ethnologue.com/language/aar | title=Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Afar | publisher=[[Ethnologue]] | accessdate=269 AugustusSeptember 2018}}</ref>
|rang=
|skrif=[[Latynse alfabet]] (Djiboeti, Eritrea)<br />[[Ge'ez-skrif]] (Ethiopië)
|kaart=
}}
 
'''Afar''' (''Qafaraf'', ''’Afar Af'', ''Afaraf'', ''Qafar af'') is 'n [[Koesjitiese tale|Koesjitiese taal]] wat deur sowat 2 miljoen mense in [[Djiboeti]], [[Eritrea]] en [[Ethiopië]] aan die [[Horing van Afrika]] gepraat word. Dit geniet in beide Djiboeti en Eritrea erkenning as 'n nasionale taal en word in Ethiopië as 'n minderheidstaal erken. Afar word met die [[Latynse alfabet]] geskrewegeskryf. Afar word as 'n Laagland Oos-Koesjitiese taal gekategoriseer met die naaste verwante Saho, gevolg deur [[Somalies]], die [[amptelike taal]] van [[Somalië]], en [[Oromo]].<ref>{{en}} {{cite book|last=Lewis|first=I.|year=1998|title=Peoples of the Horn of Africa: Somali, Afar and Saho|publisher=Red Sea Press|page=11}}</ref>
 
[[Lêer:Afar in Ethiopia.svg|duimnael|links|Ligging van die [[Afar-streek]] in Ethiopië, een van nege etniese streke]]
In Ethiopië word Afar as ampstaal van die [[Afar-streek]] in Noordoos-Ethiopië erken en met die [[Ge'ez-skrif]] geskryf. Afar is Djiboeti se tweede belangrikste taal met sowat 35% van die bevolking wat dit praat, net na [[Somalies]] met 60%.
'''Afar''' (''Qafaraf'', ''’Afar Af'', ''Afaraf'', ''Qafar af'') is 'n [[Koesjitiese tale|Koesjitiese taal]] wat deur sowat 2 miljoen mense in [[Djiboeti]], [[Eritrea]] en [[Ethiopië]] aan die [[Horing van Afrika]] gepraat word. Dit geniet in beide Djiboeti en Eritrea erkenning as 'n nasionale taal en word in Ethiopië as 'n minderheidstaal erken. Afar word met die [[Latynse alfabet]] geskrewe. Afar word as 'n Laagland Oos-Koesjitiese taal gekategoriseer met die naaste verwante Saho, gevolg deur [[Somalies]], die [[amptelike taal]] van [[Somalië]], en [[Oromo]].<ref>{{en}} {{cite book|last=Lewis|first=I.|year=1998|title=Peoples of the Horn of Africa: Somali, Afar and Saho|publisher=Red Sea Press|page=11}}</ref>
 
In Ethiopië word Afar as ampstaal van die [[Afar-streek]] in Noordoos-Ethiopië erken en met die [[Ge'ez-skrif]] geskryf.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{Taalsaadjie}}
{{Normdata}}