Verskil tussen weergawes van "Margaret Ballinger"

geen wysigingsopsomming nie
'''Margaret Ballinger''' (1894 tot 1980) was 'n kragtige en invloedryke spreker, voorstander van gelykheid in Suid-Afrika en stigterslid van die [[Liberale Party]].
 
Margaret Livingstone Ballinger (gebore Hodgson), is op [[11 JannuarieJanuarie]] [[1894]] in [[Glasgow]], [[Skotland]], gebore. Sy kom op 10-jarige leeftyd na [[Suid-Afrika]] en studeer aan die [[Hugenote Kollege]] op [[Wellington]]. Daarna neem verdere studies haar na die [[Rhodes-universiteit|Rhodes-universiteitskollege]] in [[Grahamstad]] en Somerville College, [[Oxford]].
 
Sy het 'n paar jaar lank geskiedenis gedoseer aan die [[Universiteit van die Witwatersrand]], waarna sy in [[1937]] tot die Parlement verkies is as verteenwoordiger van swartes. Sy het dié posisie behou tot en met die afskaffing van swart verteenwoordiging in [[1960]].
84 856

wysigings