Koeblai Khan: Verskil tussen weergawes

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
Sjina→China
(Sjina→China)
}}
 
'''Koeblai Khan''' ([[Mongools]]: Хубилай хаан; [[23 September]] [[1215]] – [[18 Februarie]] [[1294]]), ook bekend as '''Koebilai Khan''', was die kleinseun van [[Djengis Khan]], ’n [[Mongolië|Mongoolse]] leier en die stigter van die [[SjinaChina|SjineseChinese]] [[Yuan-dinastie]].
 
== Agtergrond ==
Koeblai was die seun van [[Toloei Khan]], wat ’n seun was van Djengis Khan. In sy jeug het hy die SjineseChinese kultuur bestudeer en ’n voorliefde vir SjineseChinese kunste ontwikkel. In 1251 het sy broer, [[Möngke Khan|Möngke]], die Groot Khan van die [[Mongoolse Ryk]] geword en Koeblai die goewerneur van die suidelike gebiede. Gedurende sy jare as goewerneur het hy die handel en landbou verbeter.
 
In 1259 is Möngke dood en in 1260 is Koeblai sowel as sy jonger broer, Ariq Böke, verkies tot Groot Khan. Ná drie jaar van [[burgeroorlog]] het Koeblai algehele beheer oor die Mongoolse Ryk oorgeneem.
== Mongoolse Ryk ==
[[Lêer:Marco Polo at the Kublai Khan.JPG|thumb|left|Marko Polo ontmoet Koeblai Khan.]]
Die Mongoolse Ryk was in vier khanate verdeel, en elkeen is regeer deur ’n khan wat onderverbonde aan die Groot Khan was. Die Kiptsjak-khanaat het oor die Russe regeer, die Ilkhanaat oor die Midde-Ooste, die Tsjagatai-khanaat oor Sentraal-Asië en die Groot Khan oor Mongolië en SjinaChina. In 1271 het Koeblai die Yuan-dinastie gestig en Dadu [[Beijing]] as hoofstad aangewys.
 
Om SjinaChina te verenig het Koeblai Khan ’n groot offensief teen die oorblywende Song-dinastie gevoer. Hy was ’n goeie leier en het baie verbeterings in SjinaChina aangebring, soos om die gebruik van papiergeld in te stel. Koeblai het twee keer probeer om [[Japan]] aan te val, maar die [[samoerai]] het die SjineseChinese soldate met hul vegkuns verslaan. Tydens die tweede aanval het ’n storm die SjineseChinese vloot gesink. Dr. Kenzo Hayashida, ’n mariene argeoloog, het oorblyfsels van die Mongoolse vloot aan die weskus van Japan gevind en volgens sy bevindings het Koeblai Khan sy enorme vloot binne een jaar gebou – ’n taak wat 5 jaar moes neem en sodoende skepe van swak gehalte opgelewer het.
 
{{Normdata}}
109 625

wysigings