Verskil tussen weergawes van "Ioon"

2 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
'n '''Ioon''' is 'n [[atoom]] of 'n groep saamgehegte atome wat een of meer [[elektron]]e verloor of bygekry het, wat veroorsaak dat hulle 'n positiewe of negatiewe lading kry. 'n Ioon wat slegs uit een enkele atoom bestaan word 'n [[monatomies]]e ioon genoem. 'n Negatiewe ioon, wat meer elektrone in die [[elektronskil]] het as wat dit [[proton]]e in die [[atoomkern|atomiese nukleus]] het, word 'n [[anioon]] genoem (omdat dit tot [[anode]]s aangetrokke is). 'n Positiefgelaaide ioon, wat minder elektrone as protone besit, word 'n [[katioon]] genoem (omdat dit tot [[katodes]] aangetrokke is). 'n Poliatomiese anioon wat [[suurstof]] bevat word soms 'n [[oksi-anioon]] genoem.
 
== Sien ook ==
*[[Lys van anione]]
{{saadjieSaadjie}}
 
{{Normdata}}
402 080

wysigings